Werk

  • kantoorkonflik

    Jou baas is ’n boelie, en jou kollega erger as jou skoonma. As argumente en skermutselings op kantoor jou werksvreugde steel, het ons raad.

    lyn_3.png
  • Vir Gerda van Schalkwyk is isiGidi Group ’n droom wat geld maak. Dit verg egter baie toewyding om jou passie ’n beroep te maak.

    lyn_3.png
  • Carissa Bosman en Dedré Maartens van Image Avenue is al van jongs af vriende en weet goed hoe om hulle vriendskap en werksverhouding te balanseer.

    lyn_3.png
  • Ons ken almal iemand wat ’n slegte werk het of in ’n slegte verhouding is, maar tog bly hulle. As hulle dit so haat, hoekom beweeg hulle nie aan nie? Daardie persoon kan net sowel jy wees.

    lyn_3.png
  • Janine Binneman

    Janine Binneman het toevallig in juweliersontwerp beland en nou is sy al in Louis Vuitton se Kaapstadgids ingesluit. Volgens haar is daar vyf eienskappe wat ’n werkende vrou moet hê.

    lyn_3.png
  • Riaan Jacobs

    Riaan Jacobs van Slender Wonder vind eindelose geluk en motivering in sy werk, maar hy weet ook dat jou beroep nie jou hele lewe moet wees nie.

    lyn_3.png
  • Carien Stoltz

    In haar onderneming, Style Designory, werk Carien Stoltz daagliks met kliënte wat ’n nuwe voorkoms verlang. By elkeen sien sy hoe hulle oë verhelder as hulle in die spieël kyk.

    lyn_3.png
  • jou gedagtes

    Jou gedagtes is uniek aan jou. Jy is al een wat jou houding kan bepaal. Stel jou voor jy is in ’n personeelvergadering waartydens nuwe werksure bespreek word.

    lyn_3.png
  • werksdag

    Jy geniet jou werk, maar soms raak dinge net te veel om te hanteer. Leer by ander beroepsvroue hoe om jou dagtake makliker aan te pak.

    lyn_3.png
  • Petru van Zyl

    Ek het op 23 al my eerste besigheid begin – ’n velsorgkliniek. As opgeleide velsorgterapeut het dit na die beste opsie gelyk. Min het ek besef watter groot opofferings saam met die titel “entrepreneur” kom!

    lyn_3.png

Pages

Website Security Test