Wen 'n Bio-Oil geskenkpak ter waarde van R1 500

Bio-Oil, die velsorgreeks wat deur die meeste dokters, aptekers en vroedvroue aanbeveel word om swangerskaprekmerke te help verhoed, is 'n passievolle voorstander van voorgeboorteklasse.

Hierdie Pregnancy Education Week vanaf 18-26 Februarie, gee ons 'n Bio-Oil babageskenkpak weg ter waarde van R1 500. Die handige mandjie bevat 'n snoesige kameelperd, katoen babygrow, katoen kombers, ClevaMama badhanddoek, 'n baba sonar fotoalbum, ‘Tips from Moms for Moms’ boekie en drie bottels Bio-Oil, die nommer-een verkoper litteken en rek merk produk in 21 lande.

Vir meer inligting besoek www.bio-oil.com.

Die geskenkpak bevat:
• Mandjie: R110
• 3 bottels Bio-Oil (60 ml, 125 ml en 200 ml): R410
• Snoesige wol kameelperd: R250
• 100% katoen babygrow: R50
• 100% katoen kombers: R290
• ClevaMama badhanddoek: R350
• Bio-Oil se ‘Tips from Moms for Moms’ boekie & Baba sonar fotoalbum: R40

lyn_3.png

Wen 'n Bio-Oil geskenkpakke ter waarde van R1 500.
Vul jou besonderhede onder in en kliek op die STUUR knoppie.

Die wenner is: Marie Reinke.

 

 

 

 

 

Website Security Test