Wen een van 5 Carmién Teatox geskenkpakke

Carmién Teatox is die ideale manier om jou liggaam natuurlik terug te help tot optimale gesondheid.

Elke nou en dan geniet ons te veel lekkernye of ons raak so besig dat ons nie die gesonde leefstyl, wat ons liggame nodig het, lei nie.

Gereelde reiniging is noodsaaklik om die opbou van gifstowwe uit die liggaam te verwyder. As die gifstowwe bly opbou, kan dit lei tot hoofpyn, traagheid en chroniese siekte, of jy mag net opgeblase en moeg voel.

Behalwe net rooibos, het hulle twee spesiaal geformuleerde detoks-kombinasies in hulle Energize and Cleanse tee.

LAAI JOU GRATIS DETOKSGIDS HIER AF: www.carmientea.co.za/detox-teas

lyn_3.png

Wen een van 5 Carmién Teatox geskenkpakke
ter waarde van R110 elk

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 31 Oktober 2017.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5. Die prys kan nie verruil word nie
6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.

Website Security Test