[VIDEO] Verander jou bekommernisse in hartsgesprekke

Liesel Krause-Wiid

Wanneer jy tyd maak vir rus, maak Hy die storms in jou binneste stil. Dan vind jy rustigheid te midde van die chaos, gejaagdheid en gebrokenheid van hierdie wêreld.

As jou doenlysie jou vandag wil oorweldig, haal ’n slag diep asem. Besluit om nie jou dagtake uit jou eie krag aan te pak nie. Bedaar, en ken Hom in al jou besluite.

Kliek hier om na meer van Liesel Krause-Wiid se videos te kyk en artikels te lees.

 

 

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.