Blogger - Hannelie van Niekerk

Blogger - Hannelie van Niekerk's picture

Hannelie is 'n ma van 'n mooi tiener dogter en 'n boeta wat die lewe in hulle hande omvou. Ek is ʼn vrou vir een, my rots en my anker. Ek het ʼn ongeslypte liefde vir skryf. My kop vol woorde oor my ervaringe en hoe ek oor dinge voel, wat ek graag wil deel. Ek het onlangs begin blog by www.malkoppieterapie.com. Dit is my denke, my woorde, geskryf uit my hart.

Geskiedenis

Blog
Sien nuutste bloginskrywings
Lid vir
8 maande 3 weke
Website Security Test