Kry jou gratis e-boek - 1001 Beloftes vir elke behoefte

 

1001 Beloftes vir elke behoefte
met Bybelse beloftes vir al jou behoeftes

Almal het soms ’n hupstoot nodig! 1001 beloftes vir elke behoefte is propvol stukkies inspirasie wat jy sommer so in ’n drafstap kan gryp.

Vul jou besonderhede onder in en ontvang 'n e-pos met jou gratis e-boek.