Kry jou gratis e-boek - Gered deur genade

 

Gered deur genade

50 geloofstories oor hoop en genesing

In Gered deur Genade deel 50 Radio Kansel luisteraars hulle stories van genade met jou! Jy sal nooit weer kan twyfel nadat jy hierdie stories gelees het nie.

Vul jou besonderhede onder in en ontvang 'n e-pos met jou gratis e-boek.