TUIS        

Leeflesse vir Vroue wat Glo

  • Leeflesse, ’n trotse nuwe projek van Vroue Wat Glo, is ’n heerlike, interaktiewe belewenis. Dit bestaan uit selfhelpvideo’s - inspirasie wat jou werklik sal laat nadink.

Feature

Leeflesse videos

Die video’s word saamgestel uit die lesse, insigte en aha-oomblikke van kenners soos Susan Coetzer, Hennie Stander en Andries Enslin. Dit voed jou liggaam, siel en gees weekliks sodat jy beter, gelukkiger en met groter impak ’n ryker lewe kan leef.

Elke maand word Leeflesse rondom ’n bepaalde tema, soos geestelike detoks of die dood, hanteer. Kenners sal hulle eie idees, ’n paar gedagtes en persoonlike ervaring na aanleiding van hierdie tema met jou deel.

Gebruik jy jou 24 uur?

’n Vrou wat volgens die riglyne van Spreuke 31 leef, besef hoe waardevol tyd is, en spits haar daarop toe om dit effektief te gebruik en nie te verkwis nie.

Leeflesse tema’s

Elke maand word Leeflesse rondom ’n bepaalde tema, soos geestelike detoks of die dood, hanteer.
Kenners sal hulle eie idees, ’n paar gedagtes en persoonlike ervaring na aanleiding van hierdie tema met jou deel.