#EkwilEkkanEksal-konferensie

By die #EkwilEkkanEksal-konferensie praat ’n span kenners oor al daardie dinge wat tussen jou en jou droomlewe staan.

Hulle gaan haal jou waar jy is en neem jou na waar jy wil wees om gelukkig en suksesvol te wees.

As jy na elkeen individueel sou gaan luister, sou dit jou bykans R100 000 uit die sak jaag. Hierdie is ’n unieke, eenmalige ervaring.

Daarom is hierdie konferensie vir jou

Ons het spesifiek aan hierdie oplossing vir jou gedink, want ons glo:
Jy weet nie altyd presies wat jy nou eintlik wil hê nie!
Jy bekommer jou oor die toekoms en jy is bang om die aksiestappe te neem om die lewe te skep wat jy begeer.
Jy is gereed om ’n geloofsprong te neem en in jou persoonlike en professionele ontwikkeling te belê.
Nee, probleme verdwyn nie oornag nie, maar die #EkwilEkkanEksal-konferensie bied hulp wat jou sal bystaan op hierdie reis na ’n doelgerigte en betekenisvolle lewe.

lyn_3.png

Wie tree almal op?

WOUTER SNYMANOntdek jouself en vind jou doel en passie
 
KOBUS NEETHLINGDie moed om groot te droom en risiko's te neem
 
LYNETTE BEERLeer jou emosies beheer om jou beste te gee
 
LIESEL KRAUSE-WIIDKom uit jou gemaksone, geloof kan berge versit JANNIE PUTTERKry jou kop reg en dink soos 'n wenner LUKAS KORFFJy is groter as jou verlede,
vals vrede en vrese

 

lyn_3.png

Program

TYE

 SPREKER

TEMA 

07:30

   Registrasie

 

8:30-9:00

   Lukas Korff

 

9:00-10:00

   Kobus Neethling

  Die moed om groot te droom en risiko's te neem

10:15-11:15

   Lynette Beer

  Leer jou emosies beheer om jou beste te gee

11:30-12:30

   Jannie Putter

  Kry jou kop reg en dink soos 'n wenner

12:30-13:15

   Middagete

 

13:15-14:15

   Wouter Snyman

  Ontdek jouself en vind jou doel en passie

14:30-15:30

   Liesel Krause-Wiid

  Kom uit jou gemaksone, geloof kan berge versit

lyn_3.png

Bespreek nou

Slegs R100 p.p. (i.p.v. R200) indien jy voor 15 Januarie bespreek (sluit die gratis boek in).

KAARTJIES IS ONGELUKKIG UITVERKOOP.

 

 

Website Security Test