Vir werkende vroue

  • God het die son en die maan gemaak: Wanneer ons nie in die sonlig reis nie, het Hy vir ons die maan voorsien om ons pad te verlig.

    lyn_3.png
  • Mag die Gees jou vandag so vul dat jy elke oomblik ’n stukkie van sy grootheid, liefde en genade sal versprei.

    lyn_3.png
  • In gebed sal julle leer dat daar groter veiligheid saam met God in ’n storm is, as sonder Hom in kalm waters.

    lyn_3.png
  • Ons wil almal soms celebrities wees, mense wat deur almal herken word en op voorblaaie pryk.

    lyn_3.png
  • Geloof is daardie totale vertroue van menslike swakheid op God se genade, wat die Heilige Gees toelaat om op sy suiwerste binne die menslike swakheid te werk.

    lyn_3.png
  • Wil jy nie maar vandag net weer onthou dat die dierbare Vader jou bekommernisse ken en verstaan nie?

    lyn_3.png
  • Ek en jy kan net iets van God se wil vir die wêreld uitleef wanneer ons in ’n noue verhouding met Hom leef. Dag na dag. Uur na uur. Ook in die werkplek.

    lyn_3.png
  • Vir baie jare het ek die profiel van die vrou in Spreuke 31 gelees en gewonder of dit is wat die Vader van ons as vroue verwag.

    lyn_3.png
  • Onthou in sulke tye: Jou God ken en verstaan jou. Loop maar net weer tree vir tree agter Hom aan.

    lyn_3.png
  • Hy het ons lief, nie omdat ons liefde ontlok nie, maar omdat Hý liefde is.

    lyn_3.png

Pages