Temas

  • Sê nie vir jou naaste nie: Gaan en kom terug, dan sal ek môre gee – terwyl jy dit het nie.

    lyn_3.png
  • Jesus het saam met hulle gegaan – nie omdat die offisier dit volgens die Jode verdien het nie, maar omdat Jesus die offisier se hart geken het.

    lyn_3.png
  • Die offisier het van Jesus gehoor, en stuur toe ’n paar familiehoofde van die Jode na Hom toe om te vra dat Hy moet kom om sy slaaf gesond te maak.

    lyn_3.png
  • Hou ’n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie.

    lyn_3.png
  • Die Here sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik.

    lyn_3.png
  • Net twee keer was Jesus verwonderd oor en beïndruk met iemand se geloof.

    lyn_3.png
  • Jy hoef nie bang te wees vir ’n skielike skrik [vrees] of vir die ondergang van die goddelose as dit kom nie.

    lyn_3.png
  • Die kerk is geroep om ’n vissersboot te wees, nie ’n passasiersboot nie. ’n Vissersboot het gewoonlik nie passasiers nie.

    lyn_3.png
  • In die Nuwe Testament word die kerk met verskillende beelde voorgestel, byvoorbeeld as ’n liggaam, ’n bruid, ’n gebou en ’n wingerd.

    lyn_3.png
  • Jy sal kan gaan slaap sonder om bang te wees. Jy sal rustig kan bly slaap.

    lyn_3.png

Pages