Geloof

  • Vader Ek gee U
    Die leisels van my tong
    Neem beheer en laat dit gaan
    Net waar U wil hê o Heer

    lyn_3.png
  • Die realiteit wat ons almal in hierdie lewe moet aanvaar, is die feit dat niemand van ons sonder ‘n verlede is nie.

    lyn_3.png
  • ‘Jesus, gee tog asseblief vir Ruan (skuilnaam)  'n pappa wat hom kan leer dat paddavissies in water moet leef!’

    lyn_3.png
  • So ons almal sit met "hulle" in ons lewens.  Die wat ons indoen en dinge van ons afvat.

    lyn_3.png
  • God is in beheer. God doen wonderlike goeters. God gebruik die swaar waardeur jy moet gaan ten goede en op die ou end is jy ’n uitmuntende werker in God se landerye.

    lyn_3.png
  • Die eerste ding waaraan mens dink as jy die menorah sien, is Jesus se geboorteland - Israel.

    lyn_3.png
  • Met die jare kom ons agter dat ons ligame so effens uit proporsie begin raak. Ons lyk nie meer soos daardie tiener wat maar net alles voor oë kon verorber en steeds dieselfde lyk nie.

    lyn_3.png
  • Ek sal nooit vergeet toe hy een oggend baie vroeg, saggies met die trappe afgekom het nie. Sy oë was nog half toe van die slaap toe hy in my badkamer ingekom het.

    lyn_3.png
  • Ware mooi-wees kom van binne
    Nooit sal jy dit opreg van buite vind
    Dis dit wat in iemand is wat hom waarlik mooi maak
    En dan sy pad na buite straal

    lyn_3.png
  • Koffiebeker-teksteverse’ – die tema van die preekreeks wat my beste helfde die pas-afgelope Sondag by die Dagbreek Woordbediening by LIG Kinderbediening se terapiehuis in Danville afgeskop het.

    lyn_3.png

Pages