SUKSES

  • As jou e-pos voel soos ‘n weghol-perd, is jy nie alleen nie.

    lyn_3.png
  • Waarom twyfel ons so oor ons vermoëns. Daardie lawwe stemmetjie wat gedurig sy opwagting maak hier in ons agterkop. Hy wil ons so graag bewus maak dat ons nie goed genoeg is nie. Twyfel is ʼn gretige ding. Dit vreet gulsig aan ons selfvertroue en verhoed ons om logies te dink.

    lyn_3.png
  • Jy is reg vir die dag en het jou koppie koffie gemaak. Toe maak jy jou e-pos oop en word gekonfronteer met die massa nuwe boodskappe. Moedeloosheid bekruip jou en jy kan voel hoe jou skouers op 'n knop trek.

    lyn_3.png
  • God se goedheid is orals. Vandag waar ek langs die viswaters onder die droomblou hemel sit, skep dit ʼn veilige en rustige hawe waar ek weer kan stil raak en terug dink aan ʼn jaar gevul met lewenslesse en seën. Ek kyk na die water voor my uitgestrek en kan nie help om die sagte rimpels daarop te merk nie. Dit maak my hart bly dat ek, ook soos die rimpels, ʼn omgee-revolusie met my besigheid kon begin. My drome en hoop om ʼn verskil te maak in elke vrou se lewe, het onherroeplik bly uitkring na alles en almal om my.

    lyn_3.png
  • Dit mag dalk jou kind se gevoel wees, maar die meeste mammas dink eerder aan boeke wat oorgetrek moet word, klere wat reg moet wees en ‘n menigte onverwagte uitgawes.

    lyn_3.png
  • Party mense is baie meer bekend met die gordel intrek as andere.  Dis vir niemand lekker nie, maar hier is praktiese raad wat dit dalk net so bietjie makliker kan maak.

    lyn_3.png
  • Ons staan aan die begin van ʼn splinter nuwe jaar. Ongelukkig kan ons nie 2017 ingaan met die laste van gister nie.

    lyn_3.png
  • Ons almal was seker al een of ander tyd by 'n sirkus. Ek bewonder altyd al die majestueuse  diere en hoe intelligente hulle is om al die bewegings van hulle toertjies te onthou.

    lyn_3.png
  • Wanneer die maand langer is as jou geld, het ‘n mens elke moontlike truuk nodig om te oorleef.

    lyn_3.png
  • Die vakansie is heerlik. Sonskyn, goeie geselskap, laat slaap en lekker eet. Maar wat as die vakansie verby is? Dan is dit weer tyd vir die werklikheid.

    lyn_3.png

Pages