Ouerskap

  • Lisa is gelukkig en bevoorreg om albei haar oumas en oupas te ken en deel van haar lewe te kan hê.

    lyn_3.png
  • Liewe Finesses... welkom by 2017, alhoewel Januarie ook alweer amper op sy rug is.

    lyn_3.png
  • Voor mens jou oë uitvee is die groot 40 op jou. Die dokter stop my ‘n briefie in die hand wat aandui dat dit  tyd is vir ‘n mammogram.

    lyn_3.png
  • 168  ure, 40 ure se slaap en 500km later lê die vakansie bucket list steeds onaangeraak.

    lyn_3.png
  • Saterdagmiddag kuier ek gou vinnig by 'n vriendin en ons besef ons seuns word hierdie jaar 12 (haar een het Saterdag 12 geword) en die goeie, liewe mens wie sy is sê sy hoop tog net hulle is mooi met die meisies.

    lyn_3.png
  • Ons is amptelik nou weer terug in roetine, alles mooi in plek.Ons is amptelik nou weer terug in roetine, alles mooi in plek.

    lyn_3.png
  • Hierdie week was 'n bietjie mal. Ek het by 'n nuwe skool begin werk en Lisa is na 'n nuwe speelskooltjie toe.

    lyn_3.png
  • Ek het vooraf geweet dat Donderdagoggend dol sou wees. Daar is heelwat hooi op my vurk, maar nou ja, ander is al deur oorloë.

    lyn_3.png
  • Ek weet nie wat is die ergste die week nie. My tiener, wat sonder om een keer terug te kyk, op haar Graad 8 kamp gegaan het.

    lyn_3.png
  • Op pad om Kleinman se tiende verjaardag te vier, is ons klomp almal in ’n ligte luim. Die Tiener wat soms die mees verbale van ons almal is, mits dit egter korreleer met sy bui vir die dag, vermaak ons met sy kwinkslae... dít gebeur egter ook slegs in korrelasie met die bui van die dag. Ons is al skertsend en geselsend toe die Tiener se brekerige stem met ’n histeriese pitch ons uit die feestelike luim skud.

    lyn_3.png

Pages