Gesonde leefstyl

  • Nou ja dames, die vakansie is verby en soos menige van julle het ek ook 2017 met 'n groot verwagting afgeskop.

    lyn_3.png
  • Almal weet vakansie hou en eet loop saam soos boude, en kom ons wees nou maar eerlik, die boude kom bietjie ronder terug. Kom ons kyk na paar vinnige wenke waarvan 'n mens nie altyd die impak van besef nie.

    lyn_3.png
  • Daar is so baie wanpersepsies van skoonheid deesdae. Begin maar net blaai in ‘n mode- of vrouetydskrif en van die eerste bladsy af begroet kleurryke bladsye ons met maer en perfek geklede modelle met perfekte grimering en hare ons. 

    lyn_3.png
  • Wil julle weet wat is hoogs modern? James Wallman wat die boek "Stuffocation" geskryf het, reken om jou gelukkig te maak, kies nuwe ondervindings eerder as nuwe goed!

    lyn_3.png
  • Na 'n wegbreek van twee weke is ek terug kort voor Oujaarsdag – om die nuwe jaar saam met julle binne te gaan! Ek hoop dat ek hierdie jaar minder oor my grootste "issue", die nagevolge van my ongeluk op 15 Julie 2012 sal hoef te skryf, en meer oor allerhande ander interessante dinge (maar kan niks belowe nie!).

    lyn_3.png
  • Saam met die koms van die warmer weer staan  jy moedeloos elke oggend voor jou kas en wonder wat om aan te trek. Die winter se “layering” word noodgedwonge weggepak om plek te maak vir die ligter en koeler somers ensemble.  Wat ‘n groot ontnugtering as jy dan skielik besef dat die winter nie baie vriendelik was met jou lyf nie en dat jy ernstig plan moet maak om van al die skade ontslae te raak.

    lyn_3.png
  • Plaas jouself in die volgende situasie:  rustige musiek speel op die agtergrond, die ligte van die kamer is gedemp en word vervang deur kerslig, die geur van rose hang in die lug... Klink idillies nê?

    lyn_3.png
  • Wel dames, die einde van die jaar het aangebreek. Vir ‘n wyle kan jy die werksdruk op die agterbaan skuif en uitsien na ‘n heerlike, luilekker vakansie op die strand of selfs langs die swembad tuis, al is dit ‘n opblaasswembad, enigiets om die hitte te troef! Nou vir die groot vraag.... Wat is die beste manier om van ongewensde hare ontslae te raak? 

    lyn_3.png
  • Ek is geskei. Die hele proses was pynlik, en om naweke jou klein kindertjies na hul pa toe te laat gaan, het gemaak dat ek vir langer as wat nodig was, getroud gebly het. Uiteindelik het ek op die punt gekom waar ek besef het die huwelik was eintlik meer  traumaties as wat die egskeiding sou wees, en kon die keuse maak.

    lyn_3.png
  • Al ooit die volgende scenario ervaar? Jy het ‘n besige voorlegging of vergadering die volgende dag en om een of ander rede bly die slaap wyk.

    lyn_3.png

Pages