Self

  • Daar is ‘n groot ding wat my pla, al vir baie lank, en ek bid en ek vas en huil voor die Here. Soms dink ek daar is vordering, net om maar weer ontnugter te word en moed te verloor.

    lyn_3.png
  • Om ‘n onderwyser te wees, is baie harde werk – ek dink die meeste regdenkende mense besef dit.

    lyn_3.png
  • Baie dankie aan Prof Malan Nel wat my weer herinner het aan hierdie mooi idioom uit die Noord-Kaap: “Elke voël sing soos hy gebek is” wat beteken elkeen handel na sy aard en volgens sy eie insigte.

    lyn_3.png
  • Die vriendin van ver-land luister my treurige stories aan...! Sy mors nie met woorde daai wyse ene nie...sy luister net!

    lyn_3.png
  • Ons word so vinnig ingetrek in gesprekke oor mense, van mense..  raak betrokke en bespreek ... skinder. WAG!  Wat het van dink voor jy doen, voor jy praat geword?

    lyn_3.png
  • Rina Hugo het in die 80s ‘n treffer gehad met die naam, “’n Tikkie vryheid”.

    lyn_3.png
  • Om mens te word is om kleur te kry.  Iemand vertel my van die tydperk en die plek waar sy mens geword het, wat my toe laat dink oor hierdie begrip, ‘mensword’.

    lyn_3.png
  • Ons kan so maklik dink ons is beter as ander.  Ek wonder soms as mens regtig daaroor dink is als wat mens het en doen en bereik ‘n gawe van God.

    lyn_3.png
  • Ek was nog nooit ‘n sukses op die sportveld nie. Ek het baie kosbare ure as “kultuur-juffrou” deurgebring, omdat kultuur altyd my eerste keuse bo sport was.

    lyn_3.png
  • In ‘n tyd waar minimalisme seëvier, verkyk ek my aan al die goetertjies in die gastehuis. Dis mooi. Oorvol. Erg.

    lyn_3.png

Pages