Huwelik

  • Ek en manlief woon die Coffee & Chocolate Expo by in Montecasino saam ‘n paar vriende.

    lyn_3.png
  • Fudge, my Skotse terrier vreet mier-gif. Die veearts klink bekommerd. Code red! Code red!

    lyn_3.png
  • Hierdie Saterdag lyk nie soos elke ander een nie! Vandag gaan ons op ‘n “Treasure Hunt” na die parkies regoor ons mooi Jakaranda stad.

    lyn_3.png
  • Wanneer jou Pappa nie meer sy arms om jou kan vou om die kneusplekke wat die wêreld agter laat te vertroos nie, verlang jou hart vir ewig.

    lyn_3.png
  • Met ons kuikens in die bed en my lyf skoon geskrop van van die werk-week, sit ek lui-lekker in my pajamas op die bank.

    lyn_3.png
  • Ons moedig spanne al vir die laaste twee maande aan om saam te oefen vir die Warrior Race.

    lyn_3.png
  • Oral waar mens draai is daar opskrifte soos “Die ander vrou sê…” of “Die ander vrou vertel…” Letterlik elke tydskryf publiseer sulke artikels.

    lyn_3.png
  • Ons woon die ‘It’s time!’ gebeds-inisiatief in Bloemfontein by. Daar is meer mense bymekaar as wat ek al ooit op een slag bymekaar gesien het.

    lyn_3.png
  • 'n Welkome breuk is altyd goed vir die siel. Vir ons is die Kaap een van daardie mooi plekke wat jy gereeld moet besoek. Verkieslik daar waar niks en niemand is nie, sodat jy kan rus.

    lyn_3.png
  • Toe ek daai vliegtuigkaartjie boek, besef ek hierdie kan of in ‘n fairytale of ‘n horror movie ontaard. Daar is geen waarborge nie! Ek hoop vir die eerste alternatief.

    lyn_3.png

Pages