Net jý kan jy wees

Die perfekte week om 'n verandering te maak

Koop die boek!

Wat keer jou om jou
VOLLE POTENSIAAL te bereik?

Koop en gee die voelgoed boekie aan

Moedig almal aan om
hulle lewe te laat tel

Bespreek
vir ons werkswinkel

Saterdag 9 Maart

MÉÉR OOR VOELGOED WEEK 2013

Voelgoed week 2013

Elke mens op aarde is vir ’n spesifieke en unieke doel geskep - JY ook! Jy is 100% oorspronklik. Neem deel aan die Voelgoed week 2013 van Maandag 4 Maart tot Sondag 10 Maart - en laat jou lewe tel!

Koop die boek - Net jý kan jy wees

Wat keer jou om jou VOLLE POTENSIAAL te bereik? Neem vandag nog die EERSTE STAP op die reis na waar jy wil wees.

Bespreek vir ons werkswinkel

Bespreek nou en luister na 4 van ons topkenners. Andries Enslin, Kobus Neethling, Liesel Krause-Wiid en Lorette Dye!

Die Voelgoed boekie

Koop en gee die VOELGOED BOEKIE aan. Slegs by uitgesoekte Spar winkels te koop!