Vicki Fourie gee hoop om te hoor

Vicki het besluit om haar gehoorstukke aan iemand te skenk wat dit regtig nodig het. Só gee sy weer aan iemand ʼn bietjie hoop.

Vandag is my bittersoet dag. Ek skenk my gehoorstukke. Daar mag dalk net iemand wees wat dit dringend nodig het, selfs al is dit tweedehands. Nou is ek oppad Kaapstad toe sodat hulle my linkeroor se inplanting nog harder kan stel.

vicki_fourie_0.jpg

kommentaar (0)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.
Website Security Test