HUWELIK

Dewald Wasserfall

Die huwelik, vriende en jaloesie

07 Oktober 2014

Dewald Wasserfall en Anel het dít geleer oor getroudwees, seks en vriende van die teenoorgestelde geslag.

seks

Seks en intimiteit: so verskil dit

26 September 2014

Het jy nog altyd gedink seks en intimiteit is dieselfde? Dink weer! Gretha Wiid verduidelik die verskil.

Willie Esterhuizen

Dis hoe ons (tweede) huwelik werk

05 September 2014

Willie Esterhuizen is veral bekend vir Molly & Wors, maar oor sy regte huwelik gesels hy met erns.

Dewald Wasserfall
Die huwelik, vriende en jaloesie
7 Oktober 2014, - 0 kommentaar

Dewald Wasserfall en Anel het dít geleer oor getroudwees, seks en vriende van die teenoorgestelde geslag.

seks
Seks en intimiteit: so verskil dit
26 September 2014, - 0 kommentaar

Het jy nog altyd gedink seks en intimiteit is dieselfde? Dink weer! Gretha Wiid verduidelik die verskil.

Willie Esterhuizen
Dis hoe ons (tweede) huwelik werk
5 September 2014, - 0 kommentaar

Willie Esterhuizen is veral bekend vir Molly & Wors, maar oor sy regte huwelik gesels hy met erns.

getroud
4 probleme wat getroude vroue verras
22 Augustus 2014, - 0 kommentaar

Baie vroue is verstom oor die realiteit van die huwelik ná die wittebrood. Hier is vier verrassende feite.

Gretha Wiid: Salf jou geliefdes
15 Augustus 2014, - 1 Kommentaar

Bid vir jou familie, maar salf hulle ook. Met ʼn bietjie olie in die hand, verduidelik Gretha hoe jy dit kan doen.

Christi Panagio
Oorkom só jou issues met seks
3 Julie 2014, - 0 kommentaar

Christi Panagio gesels oor die seën wat ’n intieme verhouding vir elke huwelik kan, en moet wees.

Jy en jou man is ’n span
28 April 2014, - 0 kommentaar

In ’n huwelik is dit belangrik dat man en vrou aan dieselfde kant moet wees. Hier is 3 stappe nader aan mekaar.

baklei
Baklei minder, vry meer
2 April 2014, - 1 Kommentaar

In elke huwelik is daar dinge waaroor paartjies stry. Keer só dat hierdie rusies tussen julle liefde kom staan.

huwelik gevaartekens
3 gevaartekens in jou huwelik
26 November 2013, - 5 kommentaar

Om nou en dan te baklei, is normaal, maar wanneer rusies sekere grense begin oorsteek, raak dit gevaarlik vir julle verhouding. Hier is ’n paar tekens om bedag op te wees wanneer julle verskil.

beste huwelik
Die 20 beste dinge vir jou huwelik
9 Oktober 2013, - 0 kommentaar

“Trou is nie perde koop nie ...” Verseker! Egskeiding syfers skiet die hoogte in, en al hoe minder mense doen die moeite om die sakke sout saam op te eet. Hier is die geheime wat jy moet weet ...

Pages