inskrywings

Isak Burger dagstukkies

Is jou oggende so gejaag dat jy nie tyd kry om stil te word voor jy werk toe gaan of jou dag begin nie? Dan is 1 minuut-dagstukkies ideaal vir jou. Vir net R20 ’n maand kry jy elke Maandag tot Vrydag ’n dagstukkie per e-pos om jou dag op die regte manier te begin.

Wanneer jy inteken sal jy elke dag ’n kort dagstukkie ontvang wat jy daar en dan kan lees in minder as ’n minuut. Jy sal sommer gou die gerief en vreugde ervaar om jou dag met kos vir die siel aan te pak.

Kry vir die hele maand spesiale dagstukkies van Isak Burger verniet. Hierdie skrywer se gemaklike en lewendige skryfstyl maak hom een van Suid-Afrika se gewildste geestelike skrywers en hy sal jou inspireer.

1 minuut-dagstukkies neem slegs ’n minuut om te lees, maar hou ’n ewigheid se voordele in!
Kry joune nou.

 

 

 

New Field
  1. (required)
  2. (required)
  3. (valid email required)
 

cforms contact form by delicious:days