OUERSKAP kenner

  • Hettie Brittz

    Ons gooi gereeld hande in die lug as dit kom by goeie gewoontes kweek by kinders en sê: “Het ek jou dan niks geleer nie!” Gaan die inoefen van tafelmaniere, en higiëne ooit vrugte afwerp?

    lyn_3.png
  • Van ongeveer die ouderdom van vier jaar begin kinders nagmerries kry. Nagmerries wat deel is van normale slaap en nie verband hou met enige spesifieke emosionele probleem nie, kan aanhou tot jou kind agt is.

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    'n Kind is besig om sy passie en roeping te ontdek as jy hulle dinge hoor sê soos: “Sjoe, ek wil graag...”

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    Om genoeg te slaap is vir kinders én ouers net so belangrik soos om gesond te eet. Te min van dié wondersoete ding maak die hele gesin knorrig. Gevolglik is dit belangrik om van vroeg af gesonde slaapgewoontes by jou kinders te kweek.

    lyn_3.png
  • Hoe kry ek my kinders gemotiveer om die nodige daaglikse oefening te kry?

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    My tiener lê heeldag voor die televisie. Ek is bekommerd omdat hy so passief is. Hoe kry ek hom gemotiveer om die nodige daaglikse oefening te kry?

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    Niemand wil doelbewus hulle kinders mislei of die waarheid van hulle af weghou nie. Hoeveel detail moet jy dan vir jou kinders vertel as dit gaan oor moeilike sake soos egskeiding, ontrouheid of verslawing?

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    Niemand wil doelbewus hulle kinders mislei of die waarheid van hulle af weghou nie. Hoeveel detail moet jy dan vir jou kinders vertel as dit gaan oor moeilike sake soos egskeiding, ontrouheid of verslawing?

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    Partykeer is dit ’n keuse en ander kere ’n noodsaaklikheid dat jou kinders ’n kamer deel omdat daar eenvoudig nie ’n kamer vir elke kind is nie. Verskillende reëls vir verskillende ouderdomme wat ’n kamer deel, is wel nodig, veral roetines soos bad- en slaaptyd.

    lyn_3.png
  • Hettie Brittz

    As jou kind begin skop, skree en slaan ná ’n lang en besige dag is hy waarskynlik nie bloot stout of ongeskik nie. Miskien is alles net te hard. Te naby. Te vinnig. Te veel...

    lyn_3.png

Pages

Website Security Test