Trek aan om by jou persoonlikheid te pas

Volgens ALETTÉ WINCKLER lê die geheim om bly te wees in wie jy is en om aan te trek om jou persoonlikheid te pas. Sy help Ionka Marais daarmee.

• Volgens kundiges is daar twee tipes sexy stylpersoonlikhede: die tradisionele Jessica Rabbit of die plat-op-die-aarde-tipe.
• Vind uit watter tipe sexy stylpersoonlikheid jy is of wil wees. Die plat-op-die-aarde-tipe skep ’n blywende indruk terwyl die tradisionele een die idee van kortstondige belangstelling in die teenoorgestelde geslag skep.
• Die plat-op-die-aarde-tipe gaan amper daaroor om ’n karakter te speel of ’n vertoning te lewer eerder as om jouself en natuurlik te wees.
• Selfvertroue = sexy. Hoe meer selfvertroue jy het, hoe sexier sal jy wees. Dit geld vir alle vroue.

 

kommentaar (1)

Lewer Kommentaar

To prevent automated spam submissions leave this field empty.
CAPTCHA
Hierdie vraag is om te toets of jy ’n persoon is om outomatiese "spam" inskrywings te voorkom.
Image CAPTCHA