nuwe jy PROGRAM
nuwe jy LEEFSTYL
Nuutste Artikels
RUIL: Aartappelslaai met eier en mayonnaise (658 kJ per 100 g) VIR: Pesto-aartappelslaai (415 kJ per 100 g)
’n Paar koue aartappels met mayonnaise was nog nooit baie opwindend of voedsaam nie. Maak ’n pesto-aartappelslaai – dis baie meer indrukwekkend en smaaklik. Hou die skilletjies aan vir meer vesel en gebruik...
Lees MeerVriende maak vet!
’n Studie aan die Universiteit van Arizona in die VSA het getoon dat hoe vetter jou sosiale kring is, hoe meer geneig is jy om self oorgewig te wees. Hier is die redes hoekom jou vriende jou vet kan maak: •...
Lees Meer3 Top wenke vir ‘n nuwe eetprogram
Darren Jacobson van Virgin Active gee drie topwenke om gemotiveerd te bly...
Lees MeerEet minder met sojabone
Sojabone is uitstekend vir eetlusbeheer omdat dit triptofaan bevat. Triptofaan...
Lees MeerOnderskat jy wat jy eet?
20%. Dit is hoeveel oorgewig vroue hulle kilojoule-inname onderskat, volgens...
Lees MeerIs ’n kitsdieet regtig so sleg soos almal sê?
Ons wil mos sommer binne ’n week drie kilogram afskud. Maar navorsing dui...
Lees Meer’N NUWE JY™ 2011
Hoeveel keer dink jy: “Sjoe, maar ek lyk darem sexy!” Nie een van die 12 vroue wat vanjaar aan ’N NUWE JY™ deelgeneem het dink ooit so nie. Om die waarheid te sê, hulle dink hulle is vet en lelik! Maar hulle het geleer om anders te dink, lyk en voel met ’N NUWE JY™ leefstylprogram. En die goeie nuus is: Jy kan ook!
Lees Meer
