#NetMATRIEKS, vir jare elke matrikulant se droomvakansie, is terug met ’n son, see en saamkuier-matriekvakansie by die gewilde Natalia-strandoord aan die Suidkus – 30 November tot 4 Desember 2026.
R1 000 deposito per persoon + afbetaling oor 4 maande
Kliek hier om die tariewe af te laai!
Bekostigbare verblyf in selfsorgwoonstelle óf kampering, kuier om braaivure, strand- en swembadpret, dans onder die sterre, topklas kunstenaarvertonings, en méér …
#NetMATRIEKS is vir matrikulante wat reeds 18 jaar oud is.
WAT IS ALLES INGESLUIT?
● Akkommodasie – ’n keuse van selfsorgwoonstelle (2- tot 6-slaper) en kampering (6 per staanplek)
● Ontspanning – waterglybaan, minigholf, vlugbalbane, springmatte, spa en méér
● Strand- en swembadpret – verhitte buiteswembad en direkte toegang tot die strand
● Vermaak – dans- en temapartytjies, kunstenaarvertonings, en méér
*Kitskos-restaurant, geriefswinkel en braaifasiliteite beskikbaar vir EIE etes
Vanaf 1 Mei geld die VAKANSIE-tarief, en vanaf 1 Julie die LAATSLAPER-tarief!
VAKANSIE-tarief – 1 Mei tot 30 Junie
● R1 000 deposito per persoon (nie terugbetaalbaar) + afbetaling oor 4 maande
LAATSLAPER-tarief – 1 Julie tot 31 Augustus
● Volle bedrag word eenmalig betaal
Ons maak binnekort nog kunstenaars en sprekers bekend – met ’n verrassing of twee!

Matrieks wat vanaf Pretoria na hul welverdiende matriekvakansie wil reis, kan met gemoedsrus saam met Voelgoed Media se #NetMATRIEKS-partytjiebusse vertrek.
Die busse vertrek op Maandag 30 November en keer weer op Vrydag 4 Desember terug.
In samewerking met die Interkaap-busdiens bied hierdie reëling ’n veilige, betroubare en gerieflike reisopsie wat ook ouers gerusstel!
Interkaap is bekend vir streng veiligheidsmaatreëls, ervare bestuurders en moderne, goed versorgde luukse busse.
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
Leer vooraf die #NetMATRIEKS-vakansiedans en wys jou danspassies saam met ander matrieks.
Die Lip-sync-kompetisie is jou (óf julle) kans om ’n treffer met oorgawe en selfvertroue te laat lewe kry!
Begin jou dag op die strand met ’n sonopkoms-inspirasiegeleentheid vol hoop en vars energie.
Trek jou beste uitrusting aan en dans saam onder ’n hemel vol sterre waar herinneringe vir altyd geskep word.
Wys jou unieke styl en persoonlikheid in die Mnr. en Mej. #NetMATRIEKS-kompetisie, met groot pryse op die spel.
Ontmoet die kunstenaars, leer die matriekvakansie-dans en kry ’n oorsig oor die program met die aanlyn #NetMATRIEKS-partytjie.
VAKANSIE-tarief vir woonstelle en kampering – 1 Mei tot 30 Junie:
● Kampering – R1 999 per persoon
R1 000 deposito + R248 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 4 maande
● Woonstelle (nie see-uitsig) – R3 290 per persoon
R1 000 deposito + R573 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 4 maande
In elke woonstel is ’n dubbelbed
● Woonstelle (see-uitsig) – R3 690 per persoon
R1 000 deposito + R673 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 4 maande
In elke woonstel is ’n dubbelbed
NEEM ASSEBLIEF KENNIS!
Die betaling word gesamentlik per woonstel en gesamentlik per kampeerplek betaal, en NIE per persoon nie.
Kliek hier om die tariewe af te laai – of kliek hieronder om jou kampering of woonstel te bespreek.
● R1 990 per persoon
● R1 000 deposito (nie terugbetaalbaar)
● R248 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 4 maande (Julie tot Oktober)
NEEM ASSEBLIEF KENNIS!
Die betaling word gesamentlik per kampeerstaanplek betaal, en NIE per persoon nie.

● R3 290 per persoon
● R1 000 deposito (nie terugbetaalbaar)
● R573 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 4 maande (Julie tot Oktober)
NEEM ASSEBLIEF KENNIS!
Die betaling word gesamentlik per woonstel betaal, en NIE per persoon nie.

● R3 690 per persoon
● R1 000 deposito (nie terugbetaalbaar)
● R673 afbetaling (gelyke paaiemente) oor 4 maande (Julie tot Oktober)

Noordwes-Universiteit – ’n wêreld vol moontlikhede wag by NWU, kliek op nwu.ac.za.
VROEËKOPER-tarief – 1 Maart
VAKANSIE-tarief – 1 Mei
LAATSLAPER-tarief – 1 Julie
Koop ‘n lootjie en
wen ’n matriekvakansie vir TWEE
– kliek hier.
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!