Kyk wie is ons TOP 10

Kliek hier om die 2010 TOP 10 MANLIEF FINALISTE en WENNER te sien. Hulle is OULIK dames!

Die doel van die wedstryd is om ons almal ’n bietjie te laat nadink oor die man met wie ons getroud is.

Soms doen dit jou goed om ’n lys te maak van hoekom jy regtig lief is vir hom en dink hy is die beste.

En nee, Manlief van die Jaar is nié ’n skoonheidswedstryd vir die manne nie! Of jou man nou ’n sixpack of ’n troetelboepie het, ons wil weet hoekom hy jou hart nog laat bons!