Kobus van Zyl

My manlief is defnitief die beste in die HELE wêreld!!!

Hy is my vriend, rots, steunpillaar en my motivering.  Hy dra my op sy hande en laat my al 7 jaar lank soos ’n prinses voel!! Nie net is hy goed vir my nie, hy het my ook oneindig lief en mens kan dit in al sy dade sien.

Hy vat af by die werk  om vir my ’n broodjie en ’n melkie te bring, hy doen my filling vir die werk! Hy maak my broodjies elke dag, los vir my ’n slukkie koffie elke môre, was my kar, gaan koop my produkte vir my salon, tuck my in elke aand,  doen sy ‘kriek’ dans as ek sad is, maak kos, vertroetel my as ek siek is, koop Astros as ek down is, supprise my, laat my lag en bederf my.

Hy maak my lewe ’n groot PLESIER!!!!