voelgoed CAFÉ
Goeie nuus het ’n manier om ’n mens se dag op te helder. Weet jy van enige goeie, lekker, voelgoed nuus of gebeure? Kom deel dit hier...

Elzana
Deur:
elzanadutoit@vodamail.co.za
op:
2009-08-25 14:03:06
EK is so dankbaar vir die pragtige dogtertjies wat die Here vir my gegee het. Om 'n mamma te wees is wonderlik, soms moeilik maar onvervangbaar!!
christa
Deur:
christadutoit@telkomsa.net
op:
2009-06-18 12:29:17
Om optestaan en te besef dat ek net die klei in my Pottebakker se hande is, en dit maak my een van die gelukkigste mense. Want sonder Hom is ek 'n stuk modder.
anononiem
Deur:
none@none.com
op:
2009-06-06 11:44:12
Goeie boeke wat ek sal aanbeveel!
Halfpad na verewig - Karen Kingsbury
Redeeming Love - Francine Rivers
Die Shack
Lady in Waiting
anononiem
Deur:
none@none.com
op:
2009-06-06 11:41:47
Ek sien ek die 1ste wat goedvoel nuus gaan deel! Kom aan julle skryf iets oulik neer of wat jou oog gevang het! Dit kan net iemand se dag op helder of hul lewe verander! Hier is 2 gesegdes oor liefde!
Love is a leap of faith!
So moenie baie wees vir liefde nie, vat daai sprong! Dit kan jou lewe verander!
A girl worth kissing is not easily kissed!
Hoop almal geniet hul naweek!
2
soek op voelgoed


.jpg)




.jpg)

















