voelgoed CAFÉ
Sal jy ooit ’n orgaan skenk vir geld?

Hanlie
Deur:
hanlie@onmag.co.za
op:
2010-10-13 05:56:50
Ek is 41 en God het verlede jaar my lewensmaat oor my pad gestuur. Ons trou volgende jaar April. Ek moet, NEE wil, gewig verloor. Ek weet nie of ek moet Weigh less of Weight Watchers nie. Enige raid sal waardeer word.
anononiem
Deur:
none@none.com
op:
2010-10-12 18:28:56
Wil graag hoor van mense wat op Finesse se dieet was. Sukkel vreeslik met my gewig.
Anél
Deur:
anel.wait@agriec.co.za
op:
2010-10-08 06:30:51
Ek voel moeg verwaarloos en onversorgd. Ek is nou eers 25 maar ek voel stokoud en het geen energie nie!Ek is 20kg oorgewig! Ek wil graag beter lyk en goed voel. Help asseblief Finesse!
Simoné
Deur:
pieter.simone@gmail.com
op:
2010-10-07 13:05:15
Net vir my sussie
Sy's 37 en oor 100 kg, en sukkel geweldig met haar gewig, het 2 diabeet kinders, wat sy al haar aandag en liefde aan gee, maar ek weet sy sal 'n makeover waardeur en geniet, om weer goed te voel oor haarself sy is 'n baie spesiale vrou wat oral liefde uitstraal, sy kort bietjie om gepamperlang te word.
anononiem
Deur:
none@none.com
op:
2010-10-06 12:36:41
Ek is 54 jaar sal ook graag 10-15kg wil afskud maar om dit alleen te doen is glad nie vir my lekker nie
soek op voelgoed


.jpg)




.jpg)

















