voelgoed

voelgoed VRYDAG

VOELGOED VRYDAG 10 FEBRUARIE 2012

 

Is jou foto’s van jou familie en kinders bewaar vir jou nageslag? Of, is hierdie onskatbare juwele weggesteek in ‘n boks en op jou rekenaar?

Scrapbooking is ‘n wonderlike, kreatiewe stokperdjie vir die hele gesin. Bewaar jou kosbare herinneringe in ‘n pragtige scrapbook album wat jy en jou gesin vir ewig sal koester.

Gaan na www.thewholesaler.biz vir ‘n wye verskydenheid noodsaaklike scrapbooking produkte insluitend: papier, albums, gom, plakkers, gereedskap en handige scrapbooking sakke.

Volg ons op Facebook facebook.com/TheWholesaler  en vind uit hoe jy weekliks, ongelooflike pryse kan wen!

Gaan kyk sommer nou op vandag se VOELGOED VRYDAG facebook kompetisie hoe jy hierdie ongelooflike prys kan wen vandag geborg deur THE WHOLESALER


 


Om deel te word van ons VOELGOED VRYDAG deur ’n prys te borg en ook blootstelling te kry op voelgoed.co.za, epos asseblief vir annemie@carpediem.co.za
 

 

________________________________________________________________________________________________

 

Kompetisiereëls

1.    Sluitingsdatum is elke Vrydag 16:00 wat die kompetisie gebeur.
2.    Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3.    Wenners sal op die Facebook blad en met ‘n epos in kennis gestel word.
4.    Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5.    Die prys kan nie verruil word nie
6.    Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7.    Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.


argief

  • VEELS GELUK LEON SCHUSTER!

    Vir die soveelste keer gaan Leon “Schuks” Schuster Suid-Afrikaanse gehore laat skaterlag wanneer sy nuwe fliek Mad Buddies in...
  • MAAK JÓÚ KIND ’N SUPERKIND!

    Jy het groot drome vir jou kind. Soos elke ouer. Jy droom oor goeie gesondheid, n wonderlike lewensmaat, geleerdheid, goeie werk, genoeg...
  • EKS-FAKTOR DEUR NATASHA SUTHERLAND

    Natasha onthou hoe haar egskeiding haar van aangesig tot aangesig met die vrees vir finansiële mislukking gebring het. Hierdie maan...
  • STAAN UIT DIÉ WINTER

    Moenie vaal en vervelig lyk hierdie winter nie. Staan uit met hierdie modeneigings en bykomstighede wat almal se koppe sal laat dr...
  • MY KIND WAS MAAR 15 ... EN SWANGER

    Soos enige ander ma het sy groot drome vir haar kind gehad. Om vyftien jaar oud en swanger te wees, was nie een daarvan nie. Maar ...
  • ODYSSEY A FASHION EXPLOSION

    Odyssey a Fashion Explosion, was ʼn behoorlike ontploffing van kleur, tekstuur en styl. Hierdie mode vertoning in egte Marie Antio...
  • ALETTÉ WINCKLER: VREUGDE VAN MOEDERSKAP

    Elke mamma weet, moederskap is die beste en die moeilikste werk onder die son. Om n mamma te wees, is soos om jou hart buite jou l...
  • TRADISIONELE GUNSTELINGE SONDER DIE VET

    Ons hou almal van lekker eet, veral as dit ons gunstelinggeregte is. Ongelukkig is dié meestal met ekstra kilojoules gelaai wat jy ...
  • MEI 2012 SOETGOED VIR DIE SIEL

    As kind kon ek lekker uitstel om onaangename take soos huiswerk te doen en was ek dikwels in die moeilikheid. As kind van die Here...
  • EK VERSTAAN HOM NIE!

    Wat jou man sê en bedoel, en wat jy hoor en verstaan, kan wêrelde van mekaar verskil. Leer hoe om hom te verstaan soos jy in...
soek op voelgoed

 

 

 

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]