voelgoed
voelgoed VRYDAG
VOELGOED VRYDAG 3 FEBRUARIE 2012
Geleë op die Plumari Afrika Wildplaas in die Magaliesberg, net meer as 'n uur van Johannesburg of Pretoria, Askari Game Lodge bied aan gaste' n onvergeetlike Big 5 natuurlewe ervaring in 'n malaria vrye omgewing.
Plumari Afrika Wildplaas is binne 'n ongerepte wildernis gebied van meer as 4000 hektaar met natuurlike Afrika bosveld en' n oorvloed van flora, fauna, voëls en wild. Olifant Ervarings sluit in om in die bos te loop en interaksie met die olifante, ‘n "touch” en voer ervaring.
Askari Lodge het een van die grootste private versamelings van ossewaens, karre en ander ou voertuie van die tydperk van 1800 tot 1900.
Askari Game Lodge maak voorsiening vir romantiese wegbreke, konferensies, spanbou inisiatiewe, opleidings kursusse en troues in beide die hoof Lodge en Dagbesoekers Sentrum.
Askari Lodge - waar die legende nog steeds bestaan.
Die prys sluit in :
1 Night stay – Bed and Breakfast
30min Jojoba Bead Polish
• 60min Body Wrap
• 60min Hydrating Facial
• 60min Spa Manicure
• 60min Spa Pedicure
• 60min Earth Massage
• Access to Spa Facilities
Ons borge baie dankie Guvon Hotel Groep en Askari Lodge
Kliek op die skakel en bespreek sommer nou vir jou plek by Askari Lodge www.askarilodge.co.za vir in onvergeetlike bederf.
Of
Gaan kyk ook gerus na Guvon Hotelle en Spas op die webblad en na die groep se spesiale aanbiedinge en verskeie hotelle en spas. www.guvonhotels.co.za
Gaan “like” Guvon se facebook bladsy en bly op hoogte van spesiale aanbiedinge www.facebook.com/#!/guvonhotels
Hoe om deel te neem : Kompetisie begin 09:00 Vrydag 3 Februarie 2012 en sluit 9 Februarie 2012 om 23:00 Gaan lees meer op ons facebook bladsy.

Om deel te word van ons VOELGOED VRYDAG deur ’n prys te borg en ook blootstelling te kry op voelgoed.co.za, epos asseblief vir annemie@carpediem.co.za
________________________________________________________________________________________________
Kompetisiereëls
1. Sluitingsdatum is elke Vrydag 16:00 wat die kompetisie gebeur.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal op die Facebook blad en met ‘n epos in kennis gestel word.
4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5. Die prys kan nie verruil word nie
6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.
argief
KRITISEER JY HOM DALK TE VEEL EN TE MAKLIK?
As dit vir jou voel asof jou maat jou aspris verkeerd verstaan, kan julle maklik van mekaar vervreem raak.OPERASIE ORGANISASIE
Organisering van jou lewe ... Een treetjie op 'n slagBINNELANDERS SE DIEREMANIERE ...
Dié Binneland-akteurs gesels oor die honde in hulle lewe.DIE X-FAKTOR
Haar woorde was skaars 'n fluistering. Asof sy sopas die ergste geheim verklap het. Ek was effens onkant gevang ...KRUIDJIE-ROER-MY-NIE? NIE EK NIE!
Deur maklik aanstoot te neem, belemmer ons ons eie geestelike groei en stoot sodoende die mense om ons weg.WEET JY WAT JOU MAN REGTIG HÊ?
Wat hy wil hê, is baie anders as wat jy wil hê ...TREK DAARDIE STREEP!
Die vakansie is dalk nou verby, maar die hitte is lank nog nie klaar met ons nie. Lyk sjiek en elegant met hierdie gestreepte mod...LEKKER EET ... SONDER SKADE!
'n Mens kan maklik verkeerd eet - maar gelukkig kan jy reg kies ook!OMSKEP DIT IN 'N KUIERKOMBUIS!
Daar is niks so lekker soos 'n vriendelike en warm kombuis nie.'N NUWE JAAR SONDER ZACK
Zack du Plessis was volksbesit en nou is sy mooi, diep stem vir altyd stil.























