MAAK JÓÚ KIND ’N SUPERKIND!
Jy het groot drome vir jou kind. Soos elke ouer. Jy droom oor goeie gesondheid, ’n wonderlike lewensmaat, geleerdheid, goeie werk, genoeg geld ... en natuurlik geluk! Maar dan gebeur die resessie, rekeninge, te veel goed om te doen en te min tyd, verkeerde vriende en ’n swak skoolrapport. Iewers het jy jou kind verloor. Daardie opgewonde gesiggie wat haar eerste kersie doodgeblaas het, is nou dikmond, lui en ’n vreemdeling.
En al maak sy jou woedend, breek jou hart ’n duisend keer wanneer sy met dowwe oë omdraai en lusteloos na haar kamer drentel ... Wat het verkeerd geloop? Jy sal die antwoorde hier kry! Elke ouer wat hierdie artikel lees, sal ’n superkind kan grootmaak. ’n Kind wat gelukkig en gebalanseerd is, en wat die nodige vaardighede het om die wêreld te oorrompel en hulle eie plek daarin te vind en te vul.
2012-05-17

Het jy geweet?
- Die helfte van Suid-Afrika se tieners drink alkohol. Bitter min ouers weet hulle kinders drink of rook dagga.
- Kinders so jonk as twaalf jaar stuur halfkaal foto’s van hulleself per selfoon aan vriende.
- Suid-Afrika het die agtste hoogste tienerselfmoordsyfer. Die getal selfmoorde onder kinders is amper net so hoog soos dié van volwassenes.
- Wêreldwyd slaap kinders ’n uur minder as dertig jaar gelede. Daardie verlore uur het ’n negatiewe invloed op hulle intelligensie, emosionele welstand en gewig.
argief
DIS AMPER VAKANSIETYD!
Ai jong ... Jy hou die kalender dop en met groot oë besef jy dat dit een van die dae skoolvakansie is.HOE OM JOU KIND GELUKKIG TE MAAK …
Meer as T-hemde en tekkies, veel meer én op n ander vlak, is nodig om kinders werklik gelukkig te maak.HOE OM HARDKOPPIGE KINDERS TE HANTEER
Sy is koppig en moeilik en altyd reg om dwars te trek. Hoe help jy jou eiesinnige kind om te blom – sonder dat jý kop...HOE VEILIG IS JOU KIND HIERDIE MAAND?
Oor minder as 'n week sluit die skole en dan is ons land se kinders vir 6 weke op vakansie weens die Sokker Wêreldbeker.MAAK JOU KINDERS STERK
Is jou kind regtig gereed om die stampe en stote van die lewe te hanteer? In 'n onvoorspelbare wêreld is dít een van die beste v...MAAK JOU HUIS ’N TUISTE
"Waarom bring my kind nooit haar vriende huis toe nie?" wonder jy. Hier is 'n paar kreatiewe aanpassings waarmee jy kan verseker d...KWEEK RESPEK BY JOU KIND
Voorletters uitkerf op bome, 'n gevloek, 'n laatkommery en smalende aanmerkings oor ander kulture is maar enkele voorbeelde van disrespek ...AANVAAR DIE BRUID
Jou seun wil trou … maar hoe gemaak as jy nie tevrede is met sy keuse vir 'n bruid nie?JOU KIND AS JY SKEI
Vir jou is egskeiding 'n uitkoms ná 'n ongelukkige huwelik, maar hoekom voel jou kinders dan so skuldig?GRENSE VIR KINDERS
Die meeste kinders smag na groter vryheid in byna alles wat hulle doen. Maar wat moet wanneer toegelaat word?

.jpg)

.jpg)