JOU 2012 KALENDER
Kry nou jou FINESSE kalender vir 2012 met bekendes soos Bobby van Jaarsveld en Juanita du Plessis se mooiste foto's en verjaarsdae!
2012-01-04
Kry nou jou FINESSE kalender vir 2012 met bekendes soos Bobby van Jaarsveld en Juanita du Plessis se mooiste foto's en verjaarsdae!
2012-01-04
Kommentaar
- Wow!!! Wat 'n spesiale geskenkie!?!? BAIE BAIE dankie :-)
- geen pornografie op televisie
- Hallo, ek is opsoek na inligting oor die goedvoel week in Maart in Pretoria. Ek kry geen inligting op die webwerf nie.
- Ek is op soek na Finesse kenners se werkswinkels, datums, en plekke, ek wil graag bespreek. Waar kry ek die inligting ?
argief
VERANDER JOU UITKYK OP DIE LEWE
As jy op die dinge om jou fokus, gaan jy ook jou probleme raaksien. En hoe moet jy gelukkig wees as jy heeltyd daarin vaskyk?ANTWOORDE OP MOEILIKE GELOOFSVRAE
Wat maak dit so spesiaal om n Christen te wees?” Skielik sit jy met n mond vol tande. Waar begin n mens?HOE KLOP JOU HART?
Dit was gister Valentynsdag en liefde is ora in die lug. Dalk klop jou hart steeds chocolates vir jou geliefde en voel jy soos die gelukki...KRY HOM OM JOU TE HELP ...
Daardie takies in en om die huis kan groot moeilikheid veroorsaak. Huiswerk bly n skuurplek tussen mense wat saam bly. Jy werk har...HOE BESKERM EK MY KIND TEEN DWELMS?
Enige ouer vrees in n stadium dat hulle kind met dwelms in aanraking sal kom – en hulle gaan! Daarom is dit belangrik dat jy...IS JY GELUKKIG?
Jou gesin is versorg, jy kan elke jaar met vakansie gaan. Maar dit voel vaal, leeg. Wanneer kan jy sê jy is werklik gelukkig?WANNEER JY HOOP VERLOOR ...
Dit is deesdae nogal moeilik om altyd hoopvol te bly. Mense kry finansieel swaar en daar is soveel goed wat ons negatief en bang...BESLUIT JY MET JOU KOP OF HART?
Om 'n besluit te neem is nie maklik nie. Daar is geen handboek nie. Jy is alleen verantwoordelik vir jou besluite.HOE OM GEWIG TE VERLOOR BY DIE WERK
Sal ek my eerste koppie koffie sonder suiker drink? En eerder die trappe klim as met die hysbak ry? Wat ek wél weet, is dat ek mo...WAT DIE KENNERS DOEN OM GESOND TE BLY
Hulle gee dagin en daguit raad, maar watter goeie leefstylgewoontes pas die gesondheidskenners self toe?
soek op voelgoed
























