'N NUWE JY 2010

Wil jy weet hoe om van so-so na SO SEXY te verander? Vind ’n splinternuwe jy!

2010-08-25

Kom kry al die geheime, raad en wenke by die Nuwe Jy 2010 funksie.

Is jy gereed vir die ultImate nuwe jy? Een dag,  drie werkswinkels en ’n splinternuwe jy!

Dans saam op Bobby van Jaarsveld se voelgoed treffers. Kry soetgoed vir jou siel by die bekende Susan Coetzer, en ekspert geheime, raad en wenke by dr. Riekie Smit en Melissa Kelly. Dit alles en ’n splinternuwe jy vir slegs R325.
 

 Saterdag, 18 September 2010
Irene Country Lodge, Centurion – Pretoria  9:30 vir 10:00 tot 14:00


Bespreek nou: 016 982 3617 of nikita@carpediem.co.za

 

Wil jy weet hoe lyk ons 8 finaliste nou? Kliek hier om te stem vir jou gunsteling!

Kommentaar
  • Kan julle nie die 'Nuwe Jy' funksies Kaap toe bring nie?
  • is daar plek waar jy dit in randburg kan doen....laat weet asblief vir meer inligting pankersmit@fnb.co.za
  • jy rock

gesels saam


argief