voelgoed

voelgoed VRYDAG

VOELGOED VRYDAG 10 FEBRUARIE 2012

 

Is jou foto’s van jou familie en kinders bewaar vir jou nageslag? Of, is hierdie onskatbare juwele weggesteek in ‘n boks en op jou rekenaar?

Scrapbooking is ‘n wonderlike, kreatiewe stokperdjie vir die hele gesin. Bewaar jou kosbare herinneringe in ‘n pragtige scrapbook album wat jy en jou gesin vir ewig sal koester.

Gaan na www.thewholesaler.biz vir ‘n wye verskydenheid noodsaaklike scrapbooking produkte insluitend: papier, albums, gom, plakkers, gereedskap en handige scrapbooking sakke.

Volg ons op Facebook facebook.com/TheWholesaler  en vind uit hoe jy weekliks, ongelooflike pryse kan wen!

Gaan kyk sommer nou op vandag se VOELGOED VRYDAG facebook kompetisie hoe jy hierdie ongelooflike prys kan wen vandag geborg deur THE WHOLESALER


 


Om deel te word van ons VOELGOED VRYDAG deur ’n prys te borg en ook blootstelling te kry op voelgoed.co.za, epos asseblief vir annemie@carpediem.co.za
 

 

________________________________________________________________________________________________

 

Kompetisiereëls

1.    Sluitingsdatum is elke Vrydag 16:00 wat die kompetisie gebeur.
2.    Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3.    Wenners sal op die Facebook blad en met ‘n epos in kennis gestel word.
4.    Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5.    Die prys kan nie verruil word nie
6.    Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7.    Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.