LAAT JOU TRANE LOOP
Om te huil oor iets wat jou hart raak, is beslis nie 'n teken van swakheid nie. Jesus het self op ’n dag oor sy vriend Lasarus se dood gehuil.
2010-03-04Stephan Joubert
Om te huil oor iets wat jou hart raak, is beslis nie 'n teken van swakheid nie. Jesus het self op ’n dag oor sy vriend Lasarus se dood gehuil.
2010-03-04Stephan Joubert
Trane is medisyne vir jou siel. Huil ontlaai diep gevoelens wat soms in jou toegekurk word. Dit vertel iets van die seer of ontsteltenis, die verlange of soms ook die diep blydskap wat jy in jou hart ervaar. Trane laat jou diep emosie voel.
Jy mag maar huil, want jy het mos nie ’n hart van klip nie. Jy is ’n mens wat kan seerkry en partykeer deur die lewe gekarnuffel word. Dan is jou trane die manier hoe jy vir jouself, vir ander en vir die Here vertel wat in jou hart aangaan.
Kommentaar
argief
DIE ANDERKANT
Ek vind dit vreemd dat soveel mense 'n beheptheid met “die ander kant” het. Baie meer boeke verkoop tans oor die lewe na die ...AANVAARDING, TOT DIE EINDE TOE
Om jou kind aan Vigs af te staan is 'n bitter pad om te stap. Maar vir n ma bly haar kind, altyd net kind. En soos Leanne, sal n m...VAN PERFEK TOT PLESIER
Adele Grant is 'n ma wat voor haar seuntjie se geboorte 'n pynlike perfeksionis was.TEN SPYTE VAN
Die feit dat hy as kwadrupleeg, vir die res van sy lewe in n rystoel vasgekluister sal wees, kon nie dié liefde keer nie. Marli Swa...GELOOF IS VIR ONS GENOEG
Kan mens jou lewe, jou besluite, slegs op geloof baseer? Gary en Rhona Kieswetter het dit jare gelede begin doen – en is nie...GEESTELIKE VERNUWING
Die Olimpiese swemmer, Marianne Kriel, is geskei na 'n huwelik van 'n jaar. Om te skei was destyds die beste keuse wat sy kon maak...VERKRAG, MAAR NIE GEBREEK NIE
Die lewe deel iewers langs die pad aan ons almal 'n paar klappe uit. Dan het jy 'n keuse: Om n oorwinnaar te wees óf om 'n slagoffe...VAN WOEDE NA WOORDE
"Ander het dit 'n tragedie genoem; selfmoord tot die derde mag. Ek het dit gesinsmoord genoem. Ek het agtergebly met vier kin...'N SLAAF VAN SLEGTE GEWOONTES
Om ná twee dekades op te hou rook, is geen kinderspeletjies. 'n Opregte hartsbesluit het die onmoontlike vir Magda Brill va...MY STRYD TEEN KILOJOULE-SPOOK
Vir Ina Claassens was anoreksie soos 'n spook wat haar lewe byna-byna verwoes het. Tot 'n psigiater die woorde gesê het wat nieman...
soek op voelgoed























