88 FOKUSMURE DEKOR idees Articles www.voelgoed.co.za

FOKUSMURE

FOKUSMURE

2009-09-01

Verf jou mure dieselfde kleur as die agtergrondkleur van jou meubels se stoffering, maar kies een of twee skakerings ligter. Moenie ? modekleur soos grys kies as jy nie daarvan hou nie. Dit is veilig om die mure wit of  ’n neutrale kleur te verf en net een of twee mure met ? helderder kleur of warm donkerder skakering te bedek as fokuspunt. Vir trefkrag kan jy die fokus-mure met ? getekstureerde- of metaalverf tooi.

Foto: Francois Booyens


 

Kommentaar

gesels saam


argief