88 SLAAP SALIG DEKOR idees Articles www.voelgoed.co.za

SLAAP SALIG

SLAAP SALIG

Bederf jouself met aromatiese kerse en blomme wat vir jou sê: jy is uniek.

2009-03-25

As die gaste weg is en jy pootuit skoene uitskop, laat jou kamer jou verwelkom met ’n eenvoudige skoon styl. Gebruik koel skakerings van blou en wit met ’n tikkie vars groen om ’n ontspanne atmosfeer te skep. Die eenvoudige motiewe op die strooikussings dra by tot die rustige gevoel van die slaapkamer. Bederf jouself met aromatiese kerse en blomme wat vir jou sê: jy is uniek. Omring jouself met foto’s van die spesiale mense in jou lewe. Sorg vir ’n paar gemakstoele sodat julle lekker in die kamer kan kuier.

Kussings van Succulent Décor 012 665 2525
Aromatiese kerse van Woolworths
Blompotte en skoene van Gillybean 012 665 2047
Oorgooideken van Loads of Living

Foto: FRANCOIS BOOYENS

argief

  • DINK PRAKTIES

  • SLAAP SALIG

    Bederf jouself met aromatiese kerse en blomme wat vir jou sê: jy is uniek.
  • OMTOWER JOU TUIN

    Pak n ou fotoraam of skinkbord vol teeliggies, bondel feesliggies in n glasbak of drapeer dit op die tafel.
  • SIT AGTEROOR

    Maak gebruik van aksentkleure wat moeder natuur gratis vir ons gee.
  • KINDERSPELETJIES

    Vrolike kamers word geskep met wasbare linnegoed van suiwer katoen.
soek op voelgoed

 

 

 

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]