UIT! SLEGTE MANIERE
96% professionele werknemers sê hulle kollegas toon slegte maniere by die werk.
2010-03-04Maretha Botes
96% professionele werknemers sê hulle kollegas toon slegte maniere by die werk.
2010-03-04Maretha Botes
Gelukkig probeer die meeste van ons nie aspris om ongeskik te wees nie. Jy is net nie altyd bewus van jou slegte maniertjies nie. Op die lang duur kan dié klein jakkalsies egter jou werksverhoudinge in die wiele ry, sê Peter Post, direkteur van die Emily Post Instituut.
Meeste mense werk in klein, oopplan kantore. Jou private gesprekke, middagetes met vreemde geure en selfs raserige tegnologie, kan ander kollegas gek maak. Kollegas met hul neuse in hul Blackberrys tydens vergaderings is byvoorbeeld ’n groot nee! Die oplossing is om bewus te wees van die omgewing waarin jy werk en te wonder hoe jy sou optree indien jy in jou kollega se skoene was.
www.forbes.com
argief
DIS IN EN DIS UIT OP KANTOOR
IN! NEE
Jy word gevra om die kantoorpartytjie te reël. En jy het nie tyd nie maar is bang om nee te sê; netnou klink jy onbeskof. Hie...UIT! SLEGTE MANIERE
96% professionele werknemers sê hulle kollegas toon slegte maniere by die werk.AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ...
As jy dit oorweeg om geld te belê, is daar 'n paar beginsels waarna jy moet kyk, waarsku Andrew Warren, uitvoerende hoof van produ...DRAAI DIE KRAAN TOE!
Weerkenners voorspel 'n warm, droë somer. Rod Cairns, besturende direkteur van JoJo Tanks, het raad hoe jy kan help water spa...KAN JY BETAAL?
Selfs in die swaarste ekonomiese tye bly dit maar lekker om die winkel in te vaar. Dit beteken egter nie dat jy in die diepste skuld ged...WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS
Effektetrusts is vandag een van die gewildste maniere om 'n neseier op te bou. Daar bestaan letterlik honderde fondse waarin jy jou geld...NUWE MODE VIR BEDROG
Die gebruik van debietkaarte het die afgelope twee jaar drasties toegeneem.KRY JOU GELD-EENDJIES IN ’N RY
Is dit jou droom om rustig te kan slaap met die wete dat jou geldsake agtermekaar is? Dan moet jy begin om jou geldvrese in die o&...KIES REG IN MOEILIKE TYE
Al druk die geldskoen jou ook hoe hard, probeer om nie te swig voor die versoeking om jou langtermynspaargeld, soos byvoorbeeld jo...


.jpg)




.jpg)

















