86 AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ... WERK slim Articles www.voelgoed.co.za

AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ...

AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ...

As jy dit oorweeg om geld te belê, is daar 'n paar beginsels waarna jy moet kyk, waarsku Andrew Warren, uitvoerende hoof van produkte en bemarking van Liberty Lewens.

2010-01-07

1.    Maak seker jy belê jou geld by ’n gevestigde onderneming met ’n goeie reputasie wat geregistreer is by die Raad op Finansiële Dienste.
2.    Vra soveel as moontlik vrae oor die maatskappy en die beleggingsprodukte wat verkoop word. Praat met gekwalifiseerde en geregistreerde finansiële raadgewers wat jou kan help om jou geld ten beste vir jou te belê.
3.    Onthou die finale verantwoordelikheid lê by jou as belegger. Raadgewers kan vir jou ’n rigting aanwys, maar jy moet self navorsing doen en kundigheid inwin om seker te maak dat dit die pad vir jou is.

 

argief

  • DIS IN EN DIS UIT OP KANTOOR

  • IN! NEE

    Jy word gevra om die kantoorpartytjie te reël. En jy het nie tyd nie maar is bang om nee te sê; netnou klink jy onbeskof. Hie...
  • UIT! SLEGTE MANIERE

    96% professionele werknemers sê hulle kollegas toon slegte maniere by die werk.
  • AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ...

    As jy dit oorweeg om geld te belê, is daar 'n paar beginsels waarna jy moet kyk, waarsku Andrew Warren, uitvoerende hoof van produ...
  • DRAAI DIE KRAAN TOE!

    Weerkenners voorspel 'n warm, droë somer. Rod Cairns, besturende direkteur van JoJo Tanks, het raad hoe jy kan help water spa...
  • KAN JY BETAAL?

    Selfs in die swaarste ekonomiese tye bly dit maar lekker om die winkel in te vaar. Dit beteken egter nie dat jy in die diepste skuld ged...
  • WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS

    Effektetrusts is vandag een van die gewildste maniere om 'n neseier op te bou. Daar bestaan letterlik honderde fondse waarin jy jou geld...
  • NUWE MODE VIR BEDROG

    Die gebruik van debietkaarte het die afgelope twee jaar drasties toegeneem.
  • KRY JOU GELD-EENDJIES IN ’N RY

    Is dit jou droom om rustig te kan slaap met die wete dat jou geldsake agtermekaar is? Dan moet jy begin om jou geldvrese in die o&...
  • KIES REG IN MOEILIKE TYE

    Al druk die geldskoen jou ook hoe hard, probeer om nie te swig voor die versoeking om jou langtermynspaargeld, soos byvoorbeeld jo...
soek op voelgoed

 

 

 

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]