86 DRAAI DIE KRAAN TOE! WERK slim Articles www.voelgoed.co.za

DRAAI DIE KRAAN TOE!

DRAAI DIE KRAAN TOE!

Weerkenners voorspel 'n warm, droë somer. Rod Cairns, besturende direkteur van JoJo Tanks, het raad hoe jy kan help water spaar:

2009-10-09

1.    Gaan gereeld jou krane en pype na. ’n Lekkende kraan kan meer as 2 000 liter water per maand mors.
2.    Outomatiese skottelgoedwassers gebruik tot 40 liter water per lading. Gebruik jy ’n skottelgoedwasser met ’n driester-gradering, kan jy dit afbring na 18 liter.
3.    Maak seker daar is ’n houer verkoelde water in jou yskas. Dan hoef jy nie elke keer die kraan te laat loop tot die water koud genoeg is om te drink nie.
4.    Die meeste wasmasjiene kan die grootte van die lading aanpas by die hoeveelheid water wat nodig is. Indien joune nie kan nie, wag tot die masjien vol is voor jy was.

 

Kommentaar

gesels saam


argief

  • DIS IN EN DIS UIT OP KANTOOR

  • IN! NEE

    Jy word gevra om die kantoorpartytjie te reël. En jy het nie tyd nie maar is bang om nee te sê; netnou klink jy onbeskof. Hie...
  • UIT! SLEGTE MANIERE

    96% professionele werknemers sê hulle kollegas toon slegte maniere by die werk.
  • AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ...

    As jy dit oorweeg om geld te belê, is daar 'n paar beginsels waarna jy moet kyk, waarsku Andrew Warren, uitvoerende hoof van produ...
  • DRAAI DIE KRAAN TOE!

    Weerkenners voorspel 'n warm, droë somer. Rod Cairns, besturende direkteur van JoJo Tanks, het raad hoe jy kan help water spa...
  • KAN JY BETAAL?

    Selfs in die swaarste ekonomiese tye bly dit maar lekker om die winkel in te vaar. Dit beteken egter nie dat jy in die diepste skuld ged...
  • WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS

    Effektetrusts is vandag een van die gewildste maniere om 'n neseier op te bou. Daar bestaan letterlik honderde fondse waarin jy jou geld...
  • NUWE MODE VIR BEDROG

    Die gebruik van debietkaarte het die afgelope twee jaar drasties toegeneem.
  • KRY JOU GELD-EENDJIES IN ’N RY

    Is dit jou droom om rustig te kan slaap met die wete dat jou geldsake agtermekaar is? Dan moet jy begin om jou geldvrese in die o&...
  • KIES REG IN MOEILIKE TYE

    Al druk die geldskoen jou ook hoe hard, probeer om nie te swig voor die versoeking om jou langtermynspaargeld, soos byvoorbeeld jo...