86 KAN JY BETAAL? WERK slim Articles www.voelgoed.co.za

KAN JY BETAAL?

KAN JY BETAAL?

Selfs in die swaarste ekonomiese tye bly dit maar lekker om die winkel in te vaar. Dit beteken egter nie dat jy in die diepste skuld gedompel hoef te word nie. As jy jou kaarte reg speel, kan 'n winkelkaart jou ’n paar voordele  bied, sê Ian Wood, groep- finansiële hoof van Edcon.

2009-09-01

“ ’n Winkelkaart beteken dat jy geen kontant by jou hoef te dra nie, dat jy ’n volledige rekord het van al jou inkopies en dat jy toegang het tot klubvoordele. ’n Kaart moet egter sorgvuldig bestuur word as jy werklik wil voordeel trek,” sê Ian.

“Enigiemand wat al ooit die uitwerking van skuld beleef het, weet hoe moeilik dit is om weer daaruit te kom. Dit is veel makliker om dit in die eerste plek te vermy.

“Die regte manier om te werk te gaan is om jou winkelkaart of kredietkaart net te gebruik as jy doodseker is dat jy die paaiement aan die einde van die maand kan bekostig. Onthou daar is boetes betaalbaar as jy laat is.

“Dit is lekker om geld uit te gee, maar as dit jou in die moeilikheid gaan laat beland, gaan jou plesier van korte duur wees.
 

Kommentaar

gesels saam


argief

  • DIS IN EN DIS UIT OP KANTOOR

  • IN! NEE

    Jy word gevra om die kantoorpartytjie te reël. En jy het nie tyd nie maar is bang om nee te sê; netnou klink jy onbeskof. Hie...
  • UIT! SLEGTE MANIERE

    96% professionele werknemers sê hulle kollegas toon slegte maniere by die werk.
  • AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ...

    As jy dit oorweeg om geld te belê, is daar 'n paar beginsels waarna jy moet kyk, waarsku Andrew Warren, uitvoerende hoof van produ...
  • DRAAI DIE KRAAN TOE!

    Weerkenners voorspel 'n warm, droë somer. Rod Cairns, besturende direkteur van JoJo Tanks, het raad hoe jy kan help water spa...
  • KAN JY BETAAL?

    Selfs in die swaarste ekonomiese tye bly dit maar lekker om die winkel in te vaar. Dit beteken egter nie dat jy in die diepste skuld ged...
  • WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS

    Effektetrusts is vandag een van die gewildste maniere om 'n neseier op te bou. Daar bestaan letterlik honderde fondse waarin jy jou geld...
  • NUWE MODE VIR BEDROG

    Die gebruik van debietkaarte het die afgelope twee jaar drasties toegeneem.
  • KRY JOU GELD-EENDJIES IN ’N RY

    Is dit jou droom om rustig te kan slaap met die wete dat jou geldsake agtermekaar is? Dan moet jy begin om jou geldvrese in die o&...
  • KIES REG IN MOEILIKE TYE

    Al druk die geldskoen jou ook hoe hard, probeer om nie te swig voor die versoeking om jou langtermynspaargeld, soos byvoorbeeld jo...