86 WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS WERK slim Articles www.voelgoed.co.za

WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS

WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS

Effektetrusts is vandag een van die gewildste maniere om 'n neseier op te bou. Daar bestaan letterlik honderde fondse waarin jy jou geld kan belê.

2009-07-14

Wat is effektetrusts?

Effektetrusts is vandag een van die gewildste maniere om ’n neseier op te bou. Daar bestaan letterlik honderde fondse waarin jy jou geld kan belê.
Hoekom dit so gewild is, is omdat dit gewone mense soos ek en jy die geleentheid gee om ook in aandele te belê  selfs al beskik ons nie oor die kundigheid wat nodig is om regstreeks so te maak nie.

Met effektetrusts is jy een van ’n groot groep mense wat elke maand ’n bedrag in ’n geldpoel stort. Dié geld word dan namens jou en die ander deelnemers belê deur ’n fondsbestuurder.

Die fondsbestuurder moet weet wat hy doen, want sy inkomste hang af daarvan hoe goed hy die fonds namens die beleggers bestuur.
Jy kan nog steeds geld maak of verloor, en daarom moet jy jou belegging in effektetrusts beskou as ’n langtermynprojek. Oor die algemeen is die reël dat hoe langer jy belê, hoe beter is jou kans om ’n goeie opbrengs op jou belegging te sien.

Teen einde verlede jaar was daar in Suid-Afrika sowat R661 miljard se beleggersgeld in 884 effektetrustfondse belê – ’n syfer wat werklikwaar wys hoe gewild dié metode is.

Bronne: www.sharemax.co.za, www.persfin.co.za, www.oldmutual.co.za
   

Kommentaar

gesels saam


argief

  • DIS IN EN DIS UIT OP KANTOOR

  • IN! NEE

    Jy word gevra om die kantoorpartytjie te reël. En jy het nie tyd nie maar is bang om nee te sê; netnou klink jy onbeskof. Hie...
  • UIT! SLEGTE MANIERE

    96% professionele werknemers sê hulle kollegas toon slegte maniere by die werk.
  • AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ...

    As jy dit oorweeg om geld te belê, is daar 'n paar beginsels waarna jy moet kyk, waarsku Andrew Warren, uitvoerende hoof van produ...
  • DRAAI DIE KRAAN TOE!

    Weerkenners voorspel 'n warm, droë somer. Rod Cairns, besturende direkteur van JoJo Tanks, het raad hoe jy kan help water spa...
  • KAN JY BETAAL?

    Selfs in die swaarste ekonomiese tye bly dit maar lekker om die winkel in te vaar. Dit beteken egter nie dat jy in die diepste skuld ged...
  • WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS

    Effektetrusts is vandag een van die gewildste maniere om 'n neseier op te bou. Daar bestaan letterlik honderde fondse waarin jy jou geld...
  • NUWE MODE VIR BEDROG

    Die gebruik van debietkaarte het die afgelope twee jaar drasties toegeneem.
  • KRY JOU GELD-EENDJIES IN ’N RY

    Is dit jou droom om rustig te kan slaap met die wete dat jou geldsake agtermekaar is? Dan moet jy begin om jou geldvrese in die o&...
  • KIES REG IN MOEILIKE TYE

    Al druk die geldskoen jou ook hoe hard, probeer om nie te swig voor die versoeking om jou langtermynspaargeld, soos byvoorbeeld jo...