KIES REG IN MOEILIKE TYE
Al druk die geldskoen jou ook hoe hard, probeer om nie te swig voor die versoeking om jou langtermynspaargeld, soos byvoorbeeld jou aftreeneseier, te plunder nie.
2009-04-08Helen Ueckermann
Al druk die geldskoen jou ook hoe hard, probeer om nie te swig voor die versoeking om jou langtermynspaargeld, soos byvoorbeeld jou aftreeneseier, te plunder nie.
2009-04-08Helen Ueckermann
Michael Harper, besturende direkteur van Retail Affluent by Ou Mutual, sê as jy ’n polis kanselleer of voortydig geld aan ’n aftreefonds onttrek, verloor jy enige lewens- of ongeskiktheidsdekking wat daarmee verband hou.
Jy verloor ook die effek van saamgestelde rente op jou neseier. Michael gee ’n voorbeeld daarvan: vir elke R1 000 wat jy nou aan ’n polis onttrek, sal jy oor ’n tydperk van 10 jaar R2 594 verloor of R6 727 oor ’n tydperk van 20 jaar (dit is as jou belegging teen ’n koers van 10% per jaar groei).
Hy sê as jy werklik dringend geld nodig het, kan jy eerder oorweeg om:
* Jou outomatiese premieverhoging vanjaar oor te slaan;
*’n Lening teen jou polis uit te neem (onthou dat jy registrasie- en administrasiekoste sal moet betaal).
argief
DIS IN EN DIS UIT OP KANTOOR
IN! NEE
Jy word gevra om die kantoorpartytjie te reël. En jy het nie tyd nie maar is bang om nee te sê; netnou klink jy onbeskof. Hie...UIT! SLEGTE MANIERE
96% professionele werknemers sê hulle kollegas toon slegte maniere by die werk.AS JY GELD WIL BELÊ, MOET JY ...
As jy dit oorweeg om geld te belê, is daar 'n paar beginsels waarna jy moet kyk, waarsku Andrew Warren, uitvoerende hoof van produ...DRAAI DIE KRAAN TOE!
Weerkenners voorspel 'n warm, droë somer. Rod Cairns, besturende direkteur van JoJo Tanks, het raad hoe jy kan help water spa...KAN JY BETAAL?
Selfs in die swaarste ekonomiese tye bly dit maar lekker om die winkel in te vaar. Dit beteken egter nie dat jy in die diepste skuld ged...WORD RYK MET EFFEKTETRUSTS
Effektetrusts is vandag een van die gewildste maniere om 'n neseier op te bou. Daar bestaan letterlik honderde fondse waarin jy jou geld...NUWE MODE VIR BEDROG
Die gebruik van debietkaarte het die afgelope twee jaar drasties toegeneem.KRY JOU GELD-EENDJIES IN ’N RY
Is dit jou droom om rustig te kan slaap met die wete dat jou geldsake agtermekaar is? Dan moet jy begin om jou geldvrese in die o&...KIES REG IN MOEILIKE TYE
Al druk die geldskoen jou ook hoe hard, probeer om nie te swig voor die versoeking om jou langtermynspaargeld, soos byvoorbeeld jo...


.jpg)




.jpg)

















