81 WÊRELD GESONDHEIDSDAG VOEL GOED tips Articles www.voelgoed.co.za

WÊRELD GESONDHEIDSDAG

WÊRELD GESONDHEIDSDAG

Op 7 April vier ons Wêreld Gesondheidsdag. Hierdie jaar fokus die Wêreld Gesondheidsorganisasie op die uitwerking wat verstedeliking op ons gesondheid het. Hulle gaan 1 000 stede besoek en openbare plekke soos parke gebruik om gesondheid te bevorder.

2010-03-04

Hoekom vier julle as gesin of gemeenskap nie ook Wêreld Gesondheidsdag nie? Gaan maak saam ’n park of oop stuk grond skoon om sodoende besoedeling te verminder. Of gaan ry ’n lekker ent fiets op ’n stil pad. Eet ook vir ’n slag vars produkte, want stedelinge is geneig om die maklikste gereg te kies wat dikwels geprosesseer en ongesond is.

En natuurlik kan ons almal doen met ontspanning, veral in die stad, so skop jou skoene uit en rus! Besoek www.who.int vir meer inligting oor hierdie dag.
 

argief

  • VERLAAG JOU KANKERRISIKO

    Wetenskaplikes beraam dat 40% van kankergevalle voorkom kan word met gesonder gewoontes.
  • PAMPERLANG JOUSELF

    Niks kom naby die ontspanning van 'n spa-behandeling nie. Skep daarom jou eie tuis, of gaan vir 'n professionele vertroeteling.
  • VERSTERK JOU BINNESTE

    Die sleutel tot n gesonder en gelukkiger jy is om jou immuunsisteem te versterk sodat siektes nie so maklik n houvas op jou kry ni...
  • HOU JOU MOND GESOND

    Dit is nou maar eenmaal so dat mondsake ’n seer en sensitiewe kwessie is.
  • KRY MEER ENERGIE!

    Jy voel moeg en afgerem, maar het geen idee wat die oorsaak is nie. Volg hierdie ses stappe om seker te maak jy het meer energie.
  • OEFENING AS DEEL VAN JOU ROETINE

    Ons weet ons moet oefen. Maar hoe kom n mens aan die gang? Ons beantwoord al jou vrae om jou te help om van al jou verskonings ...
  • KRY JOU EETLUS ONDER BEHEER!

    Die hoofrede waarom vroue nie by n gesonde eetplan kan bly nie, is ons lus om te peusel. Daar is n rede waarom ons wil peuse...
soek op voelgoed

 

 

 

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]