81 DIE PERFEKTE OEFENPLEK ... VOEL GOED tips Articles www.voelgoed.co.za

DIE PERFEKTE OEFENPLEK ...

DIE PERFEKTE OEFENPLEK ...

... is soms net waar jy is! Veral as jy te selfbewus voel om in 'n gimnasium te oefen.

2010-03-04

Gimnasiums wemel mos gewoonlik van sexy poppies en spierpaleise. En wie wil nou langs Sannie-slank draf as jy soos Vet-Alet lyk? Nuwe navorsing het bewys dat veral oorgewig vroue oefening vermy. Nie omdat hulle motivering kort nie, maar omdat hulle emosies in die pad staan.

Die beste oplossing vir jou? Moenie jouself straf deur na ’n gimnasium te gaan nie. As jy ongemaklik voel, is dit nie die plek vir jou nie. Begin eerder deur oefeninge in jou daaglikse lewe in te werk soos om trappe te klim of te stap. En sluit aan by ’n ondersteuningsgroep op die internet as jy bietjie motivering kort.

Bron: www.healthday.com

argief

  • VERLAAG JOU KANKERRISIKO

    Wetenskaplikes beraam dat 40% van kankergevalle voorkom kan word met gesonder gewoontes.
  • PAMPERLANG JOUSELF

    Niks kom naby die ontspanning van 'n spa-behandeling nie. Skep daarom jou eie tuis, of gaan vir 'n professionele vertroeteling.
  • VERSTERK JOU BINNESTE

    Die sleutel tot n gesonder en gelukkiger jy is om jou immuunsisteem te versterk sodat siektes nie so maklik n houvas op jou kry ni...
  • HOU JOU MOND GESOND

    Dit is nou maar eenmaal so dat mondsake ’n seer en sensitiewe kwessie is.
  • KRY MEER ENERGIE!

    Jy voel moeg en afgerem, maar het geen idee wat die oorsaak is nie. Volg hierdie ses stappe om seker te maak jy het meer energie.
  • OEFENING AS DEEL VAN JOU ROETINE

    Ons weet ons moet oefen. Maar hoe kom n mens aan die gang? Ons beantwoord al jou vrae om jou te help om van al jou verskonings ...
  • KRY JOU EETLUS ONDER BEHEER!

    Die hoofrede waarom vroue nie by n gesonde eetplan kan bly nie, is ons lus om te peusel. Daar is n rede waarom ons wil peuse...
soek op voelgoed

 

 

 

voelgoed

vermaak

 

 

   vg TV [kyk dit]


  

   vg OUDIO [luister dit]