HOU JOU MOND GESOND
Dit is nou maar eenmaal so dat mondsake ’n seer en sensitiewe kwessie is.
2009-03-24Annelien Nolte
Dit is nou maar eenmaal so dat mondsake ’n seer en sensitiewe kwessie is.
2009-03-24Annelien Nolte
Sestien geheime vir ’n gesonde mond …
- Borsel jou tande twee keer per dag.
- Kry ’n goeie tandepasta.
- Gebruik ’n mondspoelmiddel.
- Gebruik ’n kalsiumaanvulling.
- Gaan gereeld tandarts toe.
- Kies ’n tandeborsel met sagte borseltjies.
- Probeer om nie horisontaal te borsel nie, want dit kan die wortelkanaal beskadig.
- Vermy kosse wat tandpyn stimuleer.
- Moenie ys kou nie.
- As jy op jou tande kners, kry ’n bytplaatjie by jou tandarts.
- Vermy donker drankies wat jou tande vlek.
- Borsel onmiddellik jou tande nadat jy geëet het om te verhoed dat donker vlekke vorm.
- Gebruik twee dae per week ’n tandepasta wat baie koeksoda bevat en spesiaal geformuleer is om tande te bleik.
- ’n Mondhigiënis kan help om tandsteen van jou tande te verwyder.
- As jy rook en baie alkohol gebruik – gaan gereeld vir bleikbehandelings by jou ortodontis.
- Smeer Melissa-room of Tea Tree-olie twee tot vier keer per dag aan ’n koorsblaar, of gebruik ysblokkies of teesakkies.
argief
VERLAAG JOU KANKERRISIKO
Wetenskaplikes beraam dat 40% van kankergevalle voorkom kan word met gesonder gewoontes.PAMPERLANG JOUSELF
Niks kom naby die ontspanning van 'n spa-behandeling nie. Skep daarom jou eie tuis, of gaan vir 'n professionele vertroeteling.VERSTERK JOU BINNESTE
Die sleutel tot n gesonder en gelukkiger jy is om jou immuunsisteem te versterk sodat siektes nie so maklik n houvas op jou kry ni...HOU JOU MOND GESOND
Dit is nou maar eenmaal so dat mondsake ’n seer en sensitiewe kwessie is.KRY MEER ENERGIE!
Jy voel moeg en afgerem, maar het geen idee wat die oorsaak is nie. Volg hierdie ses stappe om seker te maak jy het meer energie.OEFENING AS DEEL VAN JOU ROETINE
Ons weet ons moet oefen. Maar hoe kom n mens aan die gang? Ons beantwoord al jou vrae om jou te help om van al jou verskonings ...KRY JOU EETLUS ONDER BEHEER!
Die hoofrede waarom vroue nie by n gesonde eetplan kan bly nie, is ons lus om te peusel. Daar is n rede waarom ons wil peuse...
soek op voelgoed


.jpg)




.jpg)

















