JURIE EN HESTRIE - QUIZ
Ons het Jurie en Hestrie 'n vraelys laat invul om te sien hoe goed hulle mekaar REGTIG ken...
2010-09-01
Ons het Jurie en Hestrie 'n vraelys laat invul om te sien hoe goed hulle mekaar REGTIG ken...
2010-09-01
Jurie Els se outobiografie, Ver van vrede,is binnekort op die rakke. In dié boek praat hy prontuit oor die Robbie Klay saga en hoe hy ampertjies met die verkeerde vrou getrou het.
Ons het Jurie en Hestrie 'n vraelys laat invul om te sien hoe goed hulle mekaar REGTIG ken...
2.) Wat is haar gunsteling vakansieplek? Buffelsbaai
![]()
![]()
4.) Wat is haar gunsteling poeding? Gebakte klapperpoeding
5.) Wat was haar aakligste vakansie? Jeffreys Baai
6.) Wie is haar gunsteling familielid? Sussie Annalise
7.) Waar koop sy graag klere? Truworths
8.) Wat is haar rokgrootte? 34-36
9.) Wat is haar gunsteling kledingstuk? Sweetpak/Donkie pajamabroek
![]()
![]()
11) Wat haat sy om te doen? Stryk/Stort skoon maak
![]()
![]()
![]()
![]()
14) Wie is haar gunsteling sanger? Jurie Els
15) Hoe maak sy graag liefde? Sonder om te baklei
16) Watter tipe boeke lees sy graag? Biografie of Liefdes verhale
17) Wie is haar gunsteling skrywer? Riana Mouton
18) Wie is haar sportheld? Yelana Paalspringer
19) Wat is haar stokperdjie? Coutry Life
20) Waaroor gesels sy graag? Oor ons kinders
21) As sy ’n miljoen rand wen, wat sal sy eerste koop? Vliegkaartjies SA toe/Lifestylblock met perde
![]()
![]()
22) Wat verkies sy: goud, silwer, of platinum? Silwer of Platinum
23) Pla jy haar in die kombuis of mag jy help? Help
24) Verkies sy jou skoongeskeer of met ’n baard? skoonskeer
9.) Wat is sy beste dag in die week? Sondag/Saterdae
![]()
![]()
13) Wie is sy gunsteling akteur? Leonardo di Caprio
15) Hoeveel keer per week wil hy seks hê? 1-2 keer p/w
16) Wat is sy gunsteling boek? Bybel /Dave Barry
![]()
![]()
17) Watter sport kyk hy graag? Niks
18) Wie is sy gunsteling sportspan? Springbokke
19) Wat verkies hy? Hitte of koue? Hitte/Koue
![]()
![]()
21) Wat verkies hy? Rustig ronddrentel of aksie?Rustig ronddrentel
22) Wat is sy gunsteling tipe geskenk?Musiek of goeie biografie
![]()
![]()
0 – 15: Oeps! Julle is bykans twee vreemdelinge vir mekaar ... óf julle praat nie, óf julle luister nie!
15 – 21: Mmm. As julle ’n lang gelukkige huwelik wil hê, sal julle so bietjie meer aandag aan mekaar se behoeftes moet gee.
22 – 25: Jipee! Julle is topfiks. Moet nou net nie te gerus raak nie. Onthou, jou huweliksmaat se voorkeure kan verander, sorg dat jy op hoogte bly!
Dr Eugene Kemp, van RSG se Brekfis met die Shrink gee vir jou raad, maak nie saak wat julle uitslag was nie. En onthou, al het julle goed gevaar, is daar altyd instandhoudingswerk.
























Vergeet die lelike goed Jurie...Robbie en kie sal weldra iewers nog vasdraai...skokkenk oor Sonja en Patricia...
Soms moet mens maar die heilige koeie slag, of hoe
Julle moet mooi bly en pas mekaar op...die tyd is soms kort en geniet daardie twee pragtige kinders
Anne-Marie Montana Pta xx
gehad toe sy 'n getroude vrou was en ook die vaderland verlaat!!!!!