NIANELL – MY GELUKKIGSTE OOMBLIKKE

NIANELL – MY GELUKKIGSTE OOMBLIKKE

Sy is beeldskoon en suksesvol, sy het 'n roemryke loopbaan en ’n woelige drieling – dié supervrou weet beslis van lewe!

2010-08-11Madge Booth

Op dié foto’s sien jy dat sy nie verniet een van die gewildste sangers in Suid-Afrika is nie, en boonop is sy ook ’n dogter, ’n suster, ’n vrou en ’n ma. Kom ontdek die geheim van Nianell se harmonie, voorspoed en vreugdes!

 



 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Met ’n drieling, kry mens sommer outomaties oefening in. Hulle is my gym!
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hier is ek saam met my Ma, Heletje, my Pa, Flip, my man Andrew en my beste vriendin Ronel in my gunsteling plek, Swakopmund.
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Op die tubes by die Valley of the waves, Sun City, 2009.
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kersfees 2009 en Pappa was Vader Krismis.
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 My Sand & Water DVD shoot. Die DVD sale en van die dae op die rakke wees. Op die verhoog is een van my gunsteling plekke en ek is baie gelukkig daar.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Ons girls het twee eerste verjaarsdag partytjies gehad, hulle is gelukkig nê!! Hierdie een is op die strand in Yzerfontein.
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mamma en Pappa se prinsesse!
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Ek, my man Andrew en my ouers op ons 10de huweliksherdenking.
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ook met ons 10de huweliksherdenking, ai beslis een van my grootste oomblikke van my lewe!
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Sokker Wêreldbeker finaal op Soccer City, verseker die grootste gehoor wat sy nog ooit gehad het. 2.2 biljoen mense het reg oor die wêreld na die afsluitingseremonie gekyk!!
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Saam met die tenoor Andrea Bocelli. Hy het haar self (uit vele plaaslike kunstenaars) gekies om die verhoog met hom te deel!

Kommentaar
  • Nianell, jy is 'n ware ster, want jy het respek vir jou gehoor. Jou vertonings is professioneel en afgerond. 'n Belangrike deel van jou vertonings is die feit dat jy jou aanhangers genoeg respekteer om smaakvol en "glamorous" aan te trek. Doen so voort en mag die Here jou bly seen.
    Groete
    Carine Gerber
  • Nianell is pragtig en sing baie mooi sy het 'n engelstem
  • Nianell, jy is die wonderlikste mens en rol model vir miljoene jong mense. Jou musiek en lewenswyse is die toonbeeld van jou Christenskap. Bly asb net soos jy is, ons is lief vir jou.
    Rhona Jacobs
  • Beslis 'n mooi voorbeeld vir al ons mammas met meer as een kind !

    Susan Heyneke
  • Jy is pragtig! Lekker om die hele gesinnetjie op foto's te sien!
  • Wanneer kan ons vir jou en Andrea saam hoor sing? Was dit ooit uitgesaai?
  • Dankie vir die oulike artikel :)

gesels saam