HOE VEILIG IS JOU KIND HIERDIE MAAND?
Oor minder as 'n week sluit die skole en dan is ons land se kinders vir 6 weke op vakansie weens die Sokker Wêreldbeker.
2010-06-01
Oor minder as 'n week sluit die skole en dan is ons land se kinders vir 6 weke op vakansie weens die Sokker Wêreldbeker.
2010-06-01
Iets waaroor dié kinders dalk bly is, maar wat ma’s in die geheim na hul asem laat snak.
Marihet Infantio van Johannesburg Kindersorg sê: Ouer kinders wat nie dagsorg kan bywoon nie, is bedags alleen omdat werkende ouers nie so lank aaneen verlof kan neem nie. Baie kinders sal dan hulle tyd by winkelsentrums spandeer, waar hulle sagte teikens is.”
Ons het hierdie week gou agtergekom dat die grypdiewe selfs so verwaand is om kinders te probeer steel terwyl hulle by hul ouers is. ’n Vrou van Pretoria moes aan haar seuntjie se voetjies vasklou, sodat hy nie gesteel word nie. Wat staan ons dan nou te doen? 
Gaan koop nou jou Junie Finesse en kyk watter aksieplan ons vir jou uitgewerk het om jou kinders veilig te hou. Moenie spyt wees nie.


.jpg)




.jpg)

















